Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Family Cottage @ Hogs Guesthouse

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Megan S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Absolutely amazing 5*. What an amazing stay at Hogs Guesthouse, our accommodation was so clean, views were amazing. Gareth and staff at Hogs are wonderful, very friendly and helpful. Celebrating my friend's 40th was the perfect place. Can't wait to go back, definitely trying one of the luxury tent houses; they are stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties! Ons het bitter lekker gebly by Hogs Guesthouse! Die natuurskoon en stilte van Dinokeng Wildreservaat het ons baie goed gedoen en die vriendelikheid en behulpsaamheid van die personeel was top gewees! Ons sal Hogs Guesthouse vir enige iemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2024

It was enjoyable for everyone. It was great, everything is easily accessed. Rooms have everything you need, like the swimming pool and Boma.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jaco L
Kort verblyf Gesin met tieners
1.8
Jan 2025

Die verblyf is onder gemiddeld vir die prys wat jy betaal. Die huis het 'n vrot reuk binne gehad toe ons gearriveer het. Dit was die yskas en die onderhoudspersoneel het vir ons gesê hy ruik niks nie. Die hele tyd wat ons daar was, moes ons met die reuk sit. Die yskas is nog steeds foutief; hy maak nie koud aan die bokant nie. In die aande pomp hulle die septic tank leeg en die uitlaatpyp is in die tuin by die huis, wat ook verskriklik stink as hulle die vrot water pomp. Die huis se mure is nie skoon nie. Die verkoeling binne die huis se remote werk nie en albei verkoeling eenhede raas. Van die panne was ook nie skoon nie. Beligting by die eetarea is daar glad nie; jy kan nie in die aand sit en eet nie. Die WiFi het ook glad nie gewerk nie. Ek sal definitief nie weer daar bly nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Klaudia Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 65

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipdrift 66, Hogs Guest House, Dinokeng Wildreservaat, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17199ce31e62932484cc40ac930f7e2a9dd10c755faacbb71f1a3b55c575aaa696f34d2381fd03187c6627bd0153fd1375fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 66 Klipdrift Hogs Guest House 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3651643 28.3650112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang