Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R850.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.
10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 11 Des 2025 tot 31 Mrt 2026.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Troeteldiere word slegs met vooraf reëling toegelaat. Respekteer die huis soos jy jou eie sou respekteer. Geen rook binnenshuis nie – rook gerus buite of op die agterdek. Geen vure, verwarmers of koolbraaiers op die dek nie – slegs gasbraai. Wees bedag op bure – hou geraas laag na middernag. Geen partytjies of geleenthede nie. Slegs die bespreekte aantal gaste mag bly.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 5)
Bespreek

22 Willow Crescent, Blouberg Rise, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00da4b882655db43b94963581464ed27c3b49723d390149ed379e31271a0073b5991edd9f0dc34d29c6f3320ea4d7733b57c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 22 Willow Crescent Blouberg Rise 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -33.809665280514 18.485250330688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang