Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Your Home away from Home

Selfsorg
Weeksdagaanbod 50% af

Kry 50% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Sep 2024 tot 1 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Willow-singel, Blouberg Rise, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 520 R1 260 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Your Home away from Home bied gerieflike selfsorgverblyf vir die hele gesin. Dis binne maklike bereik van slegs 2 km vanaf Blouberg Strandfront. Bloubergstrand is skilderagtig en is welbekend vir vlieërbranderry.

Die huis het 2 slaapkamers en 2 badkamers en is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die hoofbadkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Alle handdoeke word voorsien. Daar is 'n TV in elke kamer met stromingsdienste, gratis WiFi en 'n skootrekenaarvriendelike werkspasie.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, wasmasjien, skottelgoedwasser, broodrooster, en tee- en koffiemaakgeriewe asook hope ekstra toebehore. Die leefarea het 'n TV en sitplek met baie houtbordspeletjies vir die hele gesin om te geniet.

Van die kombuisarea af is 'n onderdak buite-onthaalarea met gemaklike sitplek, 'n gasbraai, 'n houtvuur-jacuzzi en groot buitelugspeletjies vir 'n bietjie gesinspret.

Gaste het toegang tot 'n volledig toegeboude eiendom met ruimte vir kinders en troeteldiere om veilig te speel. Gratis onderdak parkeerplek van die straat af is beskikbaar, maar ongelukkig nie geskik vir sportnutsvoertuie langer as 1,9 m nie, maar gaste kan veilig parkeer op die straat wat deur kringtelevisiekameras gemonitor word. Die eiendom het sonpanele en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Your Home away from Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 22 Willow-singel, Blouberg Rise, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Your Home away from Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 520
R2 520 R1 260
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 520
R2 520 R1 260
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Willow-singel, Blouberg Rise, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafb126a11ae4d9d5da2c7a12eb00a6149a7b10574a29eed79aefda7c313d7303c3ee69e9f7412ab9d82d43e16378a523dea6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 520 nouVanaf R1 260 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 22 Willow Crescent Blouberg Rise 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.809665280514 18.485250330688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang