Fancy Yellow Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kestellstraat 22, Monument Heights, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Fancy Yellow Guesthouse is 'n luukse gastehuis in 'n stil area in Kimberley. Die gastehuis is oorkant die North Cape Mall met restaurante, flieks en vermaak vir oud en jonk.
Van die 8 kamers wat aangebied word, is daar 2 gesinseenhede wat 1 - 4 gaste kan akkommodeer; 5 kamers met en suite-bad en stort en 1 kamer met en suite-stort. Sommige geriewe in die kamer sluit ook 'n plasma-TV met DStv, kluis, yskassie, lugversorging, swemhanddoeke en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Alle kamers maak oop op die swembadarea of privaat binnehof. Rondom die perseel is daar elektriese omheining en veilige parkeerplek. Die swembad is beskikbaar vir gaste om gebruik te maak. Wasgoeddiens beskikbaar met 'n 24-uur-ontvangs.
'n Volledige Engelse ontbyt word aangebied, maar aandete en middagete is op versoek beskikbaar.
Geleë naby die GWK Rugbystadion, Monridge Office Park asook Price Waterhouse Coopers, Mervin Joel Smith, Zurich en Weegskaal kantore.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Kestellstraat 22, Monument Heights, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
- Gaste dink Fancy Yellow Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Monument Heights Labram Kimberley Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kestellstraat 22, Monument Heights, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang