Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Faodail Guest House

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 195, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 R440 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Faodail Guest House is 'n gerieflike selfsorghuis in Velddrif, 'n klein dorpie aan die Weskus.

Verblyf word in 2 eenhede, 'n kothuis en ateljee, met 'n tussendeur aangebied. Die eenhede kan saam bespreek word en daar is gratis, onbeperkte WiFi.

Faodail Cottage het 'n privaat ingang en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed wat ook as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en daar is 'n stapelbed in die leefarea vir 2 gaste. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die leefarea het 'n kaggel, asook 'n slim-TV met Netflix en onbeperkte vesel-WiFi is beskikbaar. Die kothuis het ook 'n privaat tuin met ingeboude braaigeriewe.

Faodail-ateljee het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die ateljee het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die ateljee het nie 'n privaat tuin of braai-area nie, maar gaste kan die braaigeriewe en gazebo in die gemeenskaplike voortuin gebruik. Die ateljee het nie 'n TV nie, maar daar is wel onbeperkte vesel-WiFi.

Faodail Guest House is 850 m vanaf die gewilde Bokkomlaan met verskeie restaurante en winkels en bied 'n uitsig oor die Bergrivier en die omliggende vleilande.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Ansie V
Saam met lewensmaat
5.0
Alles so naby winkels in dieselfde straat. En Bokkomlaan ook daar naby. Het dadelik tuis gevoel, wat 'n awesome blyplek is. Baie netjies, en alles wat...
Sien meer
Nov 2024
Miemie H
Saam met vriende
5.0
Het velddrift en omgewing baie geniet. Baie dankie, die verblyf was puik, netjies en skoon. Sal enige tyd weer daar oorbly.
Sep 2024
Louis V
5.0
Ideale verblyfplek aan die weskus. Faodail Guest House sal ek definitief weer besoek.
Sep 2024
Dorothy W
Saam met lewensmaat
5.0
Our hostess shared good restaurants and spots to visit, which was very useful. We loved staying at Faiodail.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Frederick B
Gesin met tieners
5.0
Baie tevrede. Baie vriendelik ontvang. Baie netjies en skoon. Eenheid is toegerus met alles wat nodig is. Baie rustig en stil. Sal die plek enige tyd ...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bev & Matt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Voortrekkerweg 195, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Faodail Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf R550
R 550 R 440
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
R 550 R 440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 195, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74bca5bacd1e6759980ba345754dca515f31ff49c8599b47ec2bc7609f5d44844ec8daddbf9f3344e99067eaac14f12854c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R440 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 195 Voortrekker Road Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.7862004 18.1858574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang