Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Far Niente Beachfront Guesthouse

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandsstraat 13, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Far Niente Beachfront Guesthouse is 'n geskiedkundige landmerk wat op Wilderness Beach geleë is, met asemrowende uitsigte oor die see en net 'n paar tree af na die strand.

Verblyf word in 3 aparte eenhede gebied. Elke eenheid is ingerig met gemaklike beddens, en elke en suite-badkamer het óf 'n bad, stort óf slegs stort.

Elke eenheid se kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe sluit WiFi en 'n TV in. Parkeerplek word op die perseel voorsien, onder die skaduwee van 4 antieke Melkhoutbome. Gaste kan 'n gedeelde tuin, 'n koue stort buite en direkte toegang tot die strand geniet.

Daar is ook die opsie om 2 van die eenhede saam te bespreek, of die hele huis, wat ideaal is vir groter gesinsvakansies. Kontak ons asseblief vroegtydig indien jy die hele huis wil bespreek.

Net 1 km verder is Wilderness Village, waar jy 'n Spar, 'n Mini-mark, 'n wassery, 'n poskantoor, 'n apteek, 'n Inligtingsburo en talle klein winkeltjies sal vind. Daar is ook 'n verskeidenheid restaurante om van te kies. Die Garden Route Mall is 9 km weg en bied 'n supermark, baie winkels, banke, teaters en restaurante. Die naaste lughawe is George-lughawe, 23 km weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Sandsstraat 13, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Far Niente Beachfront Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandsstraat 13, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fafe036e356a9588da28e005771dc6533d09be52da50d276090946f9591db8aa00f18b592958f09fbc3c65266a302cb56a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 13 Sands Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.995733647528 22.566029704299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang