Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fata Morgana

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoge-keeromstraat 3, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fata Morgana is 'n bekoorlike gastekothuis met 'n privaat ingang op die grondverdieping op die eienaar se erf in Paternoster. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n rustige wegbreek aan die Weskus.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Daar is ook 'n TV met DStv-kanale, Netflix en gratis WiFi. Buite is daar 'n provaat area met 'n swembad, braaigeriewe en sitplek.

Dit is stapafstand vanaf die Paternoster Waterfront en gaste kan die kunsskuur, bekoorlike winkels en restaurante besoek. Baie van Paternoster se uitstekende eetplekke is ook gerieflik naby Fata Morgana.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lucia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoge-keeromstraat 3, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fata Morgana het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoge-keeromstraat 3, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03b0aa228e13401384efcfcdc093e59cdb292641bcd046116aba35c9fc56ae325fd02b9f6d2d7bf9d459e33fe5636e85ec46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 3 Hoge Close Kliprug 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.8078105 17.8852188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang