Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Feathers Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leipoldt-straat 51, Gholfsig, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Feathers is 'n unieke gastehuis, in die lui dorpie Middelburg, Mpumalanga, langs die Middleburg Buiteklub en Gholflandgoed geleë, waar alle gaste verseker is van voortreflike verblyf en diens.

Ons spog met verskeie slaapkamers en 'n tuinkothuis en suite elk met aparte ingange. Sommige van die kamers het kombuisies terwyl ander met 'n mikrogolfoond, yskassie en koffiegeriewe toegerus is. Gaste het 'n keuse van beddens wat wissel van koninggrootte tot dubbel en 2 enkelbeddens en selfs 'n gesinskamer. Die grasdak-tuinkothuis is afgesonder en privaat wat oor die swembad uitkyk en pragtige tuine het 'n kombuisie wat 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Die badkamer is en suite met 'n bad.

Dit is 'n lieflike opstal, rustig geleë in 'n plattelandse omgewing en spog met 'n hoë standaard van gasvryheid, luukse, gerief en fyn kombuis. Die atmosfeer suggereer 'n genadige en luukse leefstyl, waar gaste gedurende die somermaande by die verhitte swembad kan ontspan terwyl die melodieë van talle voëlspesies die eksotiese en pragtig aangelegde tuine vul.

Jou gashere bied hul gaste bo en behalwe 'n hartlike huislike verwelkoming, 'n verskeidenheid eet-opsies, wat wissel van selfsorg tot fyn kombuis insluitend ontbyte en aandetes, kosblikke is ook beskikbaar op versoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Leipoldt-straat 51, Gholfsig, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink Feathers Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leipoldt-straat 51, Gholfsig, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwMjU2ZjhjLWVlNWUtNDkxNy1iMzFlLTQ5M2MwYzBkNGMxNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 51 Leipoldt Street Gholfsig 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.775534081523 29.437427621182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang