Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Feathers Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leipoldt-straat 51, Gholfsig, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Feathers is 'n unieke gastehuis in die lui dorpie Middelburg, Mpumalanga. Dit is langs die Middelburg Country Club and Golf Estate geleë. Hier word gaste bederf met puik akkommodasie en diens.

Ons het 'n hele aantal slaapkamers en 'n en suite-tuinkothuis elkeen met sy eie ingang. Van die kamers het kombuisies en ander het 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan kies tussen koninggrootte-beddens, dubbelbeddens en selfs 'n gesinskamer. Die tuinkothuis het 'n grasdak en is privaat en afgesonder en kyk uit oor die swembad en die luisterryke tuin. Die kothuis het ook 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en koffiemaakgeriewe. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad.

Dit is 'n lieflike opstal in 'n vreedsame plattelandse omgewing waar gaste voorsien word van uitmuntende gasvryheid, luuksheid, gerief en fynproewerskos. Die atmosfeer is minsaam en luuks, besoekers kan ontspan in die verhitte swembad gedurende die somer terwyl hul luister na die getjilp van al die voëltjies wat ons pragtige, eksotiese tuin besoek.

Gaste word nie net bederf met 'n hartlike verwelkoming nie, daar is 'n groot verskeidenheid verblyf-opsies: van selfsorg tot fynproewersontbyte en -aandetes. Middagete-pakkies is ook beskikbaar op versoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Debra O
5.0
My stay was top notch. Highly recommend this venue. Comfortably furnished, spotless, comfy bed, good linen and great pillows! So many e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Keith R
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike mense en voortreflike diens. Soos die vorige keer wat ons daar gebly het was dit voortreflik! Baie dankie dat jy jou huis vir ons oop geho...
Sien meer
Des 2023
Anel D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, spesiaal! Baie lekker gebly, sal dit beslis aanbeveel!
Des 2023
Cecil N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig. Baie lekker en baie netjies. Die tuin is ook goed versorg.
Nov 2023
Adele J
Saam met lewensmaat
4.0
Gerieflike verblyf. Kamer pragtig met goeie uitleg. Kon ongelukkig nie goeie nagrus kry nie agv grasdak-houtbalke wat onlangs behandel is. Moes met al...
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Leipoldt-straat 51, Gholfsig, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink Feathers Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leipoldt-straat 51, Gholfsig, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwMjU2ZjhjLWVlNWUtNDkxNy1iMzFlLTQ5M2MwYzBkNGMxNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 51 Leipoldt Street Gholfsig 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.775534081523 29.437427621182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang