Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Felicia 22

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Feliciastraat 22, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Felicia 22 is in Yzerfontein in die Wes-Kaap geleë. Dit is perfek vir een gas of ’n paartjie wat op soek is na gerieflike verblyf.

Die kamer het ’n privaat ingang en het ’n slaaparea met ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer wat ’n stort, wasbak en toilet het. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kamer het nie 'n volledige kombuis nie. Daar is wel ’n yskassie, ’n mikrogolfoond en tee-en koffiemaakgeriewe in die kamer. Braaigeriewe kan op versoek gereël word.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Felicia 22 is sleg 400 m vanaf die seefront en restaurante geleë, en daar is ook verskeie doendinge soos visvang en bergfietsry in die nabye omgewing. Dit is slegs ’n rit ver vanaf die Weskus Nasionale Park.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Melinda S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik geslaap met die geluid van die golwe. Baie lekker gebly. See uitsig. Baie vriendelik ontvang.
Feb 2025
Laurens V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, vars en vredevol. Ons het baie lekker gekuier by Felicia 22. Ons was by 'n troue, vir 'n naweek in Yzerfontein. Vir die prys het ons nie veel ...
Sien meer
Des 2024
Adelia L
Saam met lewensmaat
5.0
Tevrede, dankie. Heerlik oornag verblyf geniet, dankie.
Apr 2024
Willie R
5.0
Ideaal vir naweek wegbreek. Baie goeie en vriendelike diens. Baie lekker gebly. Skoon en netjies.
Jan 2024
Karen B
Saam met lewensmaat
4.4
Net wat nodig is vir oornag. Sien sterre.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lillebet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Feliciastraat 22, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Felicia 22 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Feliciastraat 22, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3OTIwOGYzLWRmMjktNDgxZC1hYjYxLWU0MzBmNGM1YmYyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 22 Felicia Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.356376878381 18.158732056618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang