Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die reg van toegang word voorbehou. Die huisreëls word streng toegepas om te verseker dat gaste aangename verblyf het en om goeie verhoudings met die bure te handhaaf.
Die persoon wat die bespreking maak, aanvaar volle verantwoordelikheid vir enige breekskade of skade van enige aard wat tydens hul verblyf aan die perseel, of die inhoud daarvan voorkom, en sal in sy/haar persoonlike hoedanigheid verantwoordelik bly vir die koste daarvan.
Geen oormatige geraas en harde musiek word enige tyd gedurende die dag of nag toegelaat nie.
Daar mag op geen tydstip meer mense op die perseel wees as wat in jou bespreking bepaal word nie (volwassenes of kinders). As jy jou getal gaste moet verander, doen dit voor jy arriveer.
Kamers wat nie gebruik word nie, sal gesluit word.
Rook in die huis is verbode.
Geen items mag uit die huis verwyder word nie.
Indien jy nie jou oorblywende balans ten minste 2 dae voor jou aankoms vereffen het nie, dan is die balans met aankoms in kontant betaalbaar.
Bring asb. jou eie bad- en strandhanddoeke.
Linne word voorsien.
Ons voorsien skottelgoedwasseep, twee skottelgoedwastablette, twee vadoeke, twee swartsakke en een toiletrol per toilet.
Bring asb. jou eie koffie, tee, suiker en melk.
Vuurmaakhout word nie voorsien nie.
Die huis het sonkrag.
Die motorhuis sal beskikbaar gestel word vir gaste wat 5 nagte of langer bly.
Let dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 8)
Bespreek

1124 Rooiklippies Street, Breedezicht Estate, Witsand, 6666, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d74e7eacdb17210fd4798f7bb23646787905a492996925438412019f3f4a97073a3befcb647257efa6b214b8d51400033f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 1124 Rooiklippies Street Breedezicht Estate 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.395033667421 20.822650830025
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang