Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fermata

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cynaroides-weg 18, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 R935 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Fermata bied gerieflike oornagverblyf in 'n privaat eenheid op die gasheer se perseel in Paradyskloof, 'n stil woonbuurt in Stellenbosch. Die verblyf is gerieflik naby winkelsentrums, hospitale, hoofweë en gholfklubs geleë.

Hierdie tweeslaapkamereenheid het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 4 gaste, wat dit ideaal maak vir 'n gesin. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Albei kamers het 'n lessenaar. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die eenheid het 'n 50/50 fiber wi-fi/direkte koppeling lyn wat perfek is vir aanlyn vergaderings.

Die eenheid het ook 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, 'n wasbak, strykyster en strykplank, 'asook n privaat kuierarea en braaigeriewe. Eetgerei, linne, handdoeke en seep word voorsien. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Besoekers kan verskeie nabygeleë stap-, fietsry- en bergfietsroetes geniet. Daar is ook 'n verskeidenheid wynkelders en plaaslike restaurante vir gaste om in die area te verken.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Elizma K
Gesin met tieners
5.0
Pragtige plekkie. Vriendelike gasheer en gasvrou. Veilige en stil area. Ons verblyf by Fermata was heerlik. Ons gasheer en gasvrou was baie vriendelik...
Sien meer
Feb 2025
Antoinette Helene V
5.0
Beautiful and peaceful area. Accommodation spotless, super friendly host. Our host was very friendly and flexible with check-in times. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Montgomery K
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. The accommodation itself is way above the price. Exceptional service and product.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Frederick T
Saam met vriende
5.0
Peaceful and comfortable. Peaceful and comfortable. Host is friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Liz B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect for our needs. Great stay in a quiet, safe neighbourhood. Host Johan was friendly, efficient and kind. Comfortable cottage, bed...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Cynaroides-weg 18, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fermata het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R 1 100 R 935
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 100
R 1 100 R 935
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cynaroides-weg 18, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae236816585b74c7bea1c248bb6280391ef08e1edfc94ef037cb5816676fafc549303aa05b98bbda7fd60f569856fdfe59bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R935 per nag, vir 4 mense 52 5 1 5 18 Cynaroides Road Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.965855262317 18.853906462964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang