Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ferndale Lodge

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fern-keeromstraat 5, Constantia, 7800, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 R1 050 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Ferndale Lodge is in die hartjie van die Constantia-vallei geleë en is 'n pragtige vakansiehuis, perfek vir gesinne of vriende wat saam reis, sakegroepe of professionele persone.

Die huis kan gemaklik tot 10 gaste akkommodeer. Die huis het hoë plafonne, pragtige teakhoutdeure en vensters met hortjies asook 'n oopplan-kombuis, ontbytarea, sitkamer en TV-area wat weg van die slaapkamers geleë is.

Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n dubbelwasbak en versonke bad wat uitkyk op 'n omheinde visdam-area. Dié kamer het ook 'n aantrekkamer en TV. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed en 'n enkelbed het. Albei slaapkamers is oorkant 2 badkamers, een met 'n toilet, stort en wasbak terwyl die ander met 'n bad en wasbak.

Die sitkamer het 'n plasma-TV en 'n dubbelslaapbank. Die ruim eetkamer vloei in die sitkamer in, wat dit perfek maak om te ontspan en tyd saam met vriende en familie te geniet. Van die eetkamer af is 'n privaat kantoorruimte. Die kombuis lei na die groot, omheinde binnehofarea en dan na die swembad en tuin. Daar is ook 'n waskamer wat toegerus is met 'n groot wasbak, wasmasjien, en tuimeldroër.

Buite het gaste toegang tot 'n omheinde binnehof met gasbraaigeriewe asook 'n pragtige tuin met 'n swembad wat hierdie 1500 vierkante meter eiendom voltooi. Vir onthaal is daar 'n aparte toilet, kroegtoonbank, dubbelwasbak, yskas, elektriese proppe en wonderlike buitebeligting.

Vir jou gemoedsrus is daar 'n 24-uur sekuriteitskontrolepunt aan die bokant van die doodloopstraat asook 'n alarmstelsel wat gekoppel is aan gewapende reaksie. Geen partytjies of groot funksies, geen harde musiek of weerbarstige gedrag nie, Stad se verordeninge is van toepassing.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet met bidet
Badkamer 2

Stort, Toilet met bidet
Badkamer 3

Bad
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir Ferndale Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Terence Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Fern-keeromstraat 5, Constantia, 7800, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ferndale Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per nag (plek vir 9)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fern-keeromstraat 5, Constantia, 7800, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA947ef1c8f0b582ac3dbf658fd5bd7304a02fa1d6e574bbb4ad678fdd210b7059312fc6e7774c87c4f3ba69408c88cc10abfa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 050 per nag (plek vir 9) 31 5 1 5 5 Fern Close Constantia 7800 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 11:00 -34.01414558206 18.445398017197
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang