Fevertree Cottage
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaptein Goodman-straat 9, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
Vanaf
R790R711 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fevetree Cottage is 'n volledig toegeruste selfsorg-eenheid in Dan Pienaar Rif. Die verblyf is in 'n stil, veilige straat geleë. Dit is sentraal geleë tussen Loch Logan Waterfront, Prellerplein en verskeie skole soos Oranje Meisieskool, Willem Postma en Hoërskool Sentraal. Citymed Day Clinic is sowat 1 km ver en Mediclinic is sowat 2 km ver.
Die eenheid is modern en smaakvol gemeubileer en sal aan al jou basiese selfsorgbehoeftes voldoen. Dit beskik oor 'n dubbelbed, klerekas, tafeltjie en rusbank vir 2, asook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n yskassie. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. 'n Matras vir 'n kind is op versoek beskikbaar.
Die eenheid beskik oor lugversorging, WiFi, 'n alarmstelsel en 'n slim-TV met Netflix. Gaste moet hul eie besonderhede gebruik om op ander stroomdienste in te teken.
Dié eenheid het 'n privaat ingang en 'n buitesitarea vir 2. Daar is ook 'n sonkragstelsel en 'n rugsteunbattery om gemaklike verblyf te verseker.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Yvette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 66
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kaptein Goodman-straat 9, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Fevertree Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dan Pienaar Hillsboro Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaptein Goodman-straat 9, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang