Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Field and Stream

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Elmarie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Rus vir die siel en liggaam. Ons het 'n heerlike tyd gehad. Alles was uit die boeke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Awesome! Amazing and tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Ons het die stilte en mooi natuur baie geniet saam met ons pekingnese hondjies wat saam gegaan het en dit net so geniet het, my man ht die vlieghengel geniet en die waterval was die hoogtepunt. Ons was hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Sal beslis weer so maak. Kan Field and Stream hartlik aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Ons het baie lekker gekuier, vis gevang, gestap en fiets gery! Sal graag weer gaan. Ons het baie lekker gekuier, vis gevang, gestap en fiets gery! Die plek word baie goed onderhou. Sal graag weer wil gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dave G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Lovely early winter escape. Accommodation was good, had everything you needed, nice country location and a relaxing stay. The main reason we booked this break was for the trout fishing, and although the fishing was very poor, to say the least.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gregory
Field and Stream
Hi Dave, I am sorry to hear that you feel our fishing is very poor. We are normally recognised as one of the top fishing venues in Dullstroom, as you will find out from the tackle shops in town. At this time of the year, fishing can be challenging as the trout behaves as though they are in spawning mode and do not feed properly, but are territorial. Other guests have been successful while using the orange and yellow winter patterns. I don't keep tame fish on the farm and they do require some skill to be caught, unlike some of the other venues. Regards, Greg.

Morne K
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Baie goed. Goeie plek vir wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne S
Kort verblyf
4.6
Des 2023

Rustig in die natuur. Baie lekker gebly. Die grondpad na die akkommodasie is baie sleg en moeilik bereikbaar met 'n gewone motor.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Heerlik en rustig! Ons het heerlik gekuier. Huisie was goed ingerig en netjies. Visvang was baie goed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco R
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2023

Baie mooi opset en baie om te doen op die plaas. Baie lekker gebly. Diens was baie vriendelik en sal weer daarna toe gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Stacy D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Beautiful, rustic and so very peaceful. The road is a bit bad for a normal car but I made it. The place was lovely and the manager was very warm, welcoming and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gregory Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 90

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 760
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 760
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tonteldoosweg, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7c71aa9f29c9c802711b45a3443341116c20f3e76bf96b2857ecb5a6838581fa59a2750b618bd0ff1d39697d2cf36e993fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag, vir 3 mense 89 5 1 5 Tonteldoos Road Field and Stream 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.42800495039 30.01495056189

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang