Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 21 resensies vir Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5
Simone S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone S

Voldoen aan basiese behoeftes en is gerieflik en skoon.

Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie voldoen aan die basiese behoeftes en is gerieflik en skoon. WiFi in die kamer en 'n naambord voor die eiendom om die plek te identifiseer sal 'n aanwins wees.

Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Is besig om WiFi te installeer. Is nie lus vir mense wat 12uur in die nag sit en toeter druk vir slaapplek nie. Dis hoekom daar nie borde is nie. Hoop dit maak sin.

Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie
Paul J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul J

Privaat en gesellig.

Ja, lekker gebly. Lekker matrasse, kussings en waaiers. Lekker lapa met geriewe en swembad.

Petrus D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus D

Waarde vir geld.

Professioneel. Sentraal geleë. Goeie diens. Vriendelik.

Lucas J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas J

Lekker geslaap. Baie still dankie.

Net lekker.

Adolph M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adolph M

Wonderful hospitality.

Owner always available to help. Too friendly.

Claudine L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Claudine L

Peaceful.

We had a peaceful weekend. The service was great.

Adele G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele G

Hanlie en Herman was baie vriendelik. Die plek was netjies en skoon.

Sal beslis weer daar bly as ons Parys toe gaan.

Alwyn O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn O

Heerlik gekuier.

Swembad en braaigeriewe.

Karline V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karline V

Baie lekker.

Tannie Hannelie is dierbaar en het ons baie welkom laat voel. Ons kon lekker swem, ontspan in die kamer en bietjie uitgaan en veilig kom slaap. Baie dankie!

Marietjie C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marietjie C

Sal nooit weer daar gaan oornag nie!

Geen sanitiser, seep, skottelgoedseep, vars melk of WiFi nie! 2 handdoeke vir 3 mense? Wie stort en wie kyk? Geen lugverfrisser in badkamer met vreeslike klein venstertjie! Plek lyk glad nie soos op foto's nie! Slegs plastiekskuifdeur tussen akkommodasie. Geen privaatheid. Hoor elke woord wat ander gaste sê. Gasvrou bespreek vorige gaste en noem selfs hulle name en vanne. Maak slegte en swak opmerkings van hulle. Minwetend ons ken hulle persoonlik! Agge nee!

Sonia V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia V

Fantasties en lekker ontspannend.

Die mense is super vriendelik!

Jacqueline W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline W

Rustig ontspan.

Lekker plek om te ontsnap van allerdaags.

Gerda V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda V

Beddens en gasvryheid was baie goed.

Daar was geen stort. Slegs handstort en die bad is sonder gordyn. Dit was 'n probleem aangesien ek nie 'n bad kan gebruik nie. Dit is ook gevaarlik aangesien 'n bad glad is wanner daar seep op lê. Ook geen deur om badkamer af te sluit wat 'n probleem skep wanneer kinders teenwoordig is.

Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Jammer die eenheid, familie kamer, het nie 'n stort nie. Die ander eenheid het wel 'n stort.

Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie
Philip L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip L

Exactly what we needed.

The place was amazing. Completely equipped self catering space. The beds were comfortable. The hosts were so friendly, helped us out with our braai, even during the rain. The host placed an umbrella above the braai to prevent the rain for killing our evening. The place is situated just off the main road in Parys where all the shops, bars and restaurants are located. My friends and I had a blast.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Presies wat ons gekort het.

Die plek was ongelooflik. Volledig toegeruste selfsorgeenheid. Die beddens was gemaklik. Die gashere was so vriendelik, het ons gehelp met ons braai, selfs tydens die reën. Die gasheer het 'n sambreel bo die braai geplaas om te voorkom dat die reën ons aand doodmaak. Die plek is net langs die hoofweg in Parys, waar al die winkels, kroeë en restaurante geleë is. Ek en my vriende het 'n wonderlike tyd gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Thanks, guys, hope to see you in the near future.

Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie
Ben B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B

Alles het seepglad verloop.

Skoon, ruim en netjiese opset. Is vriendelik ontvang en reëlings het alles vlot verloop soos onder andere die sleutels, vertrektye en dit is stil en rustig. Sterk aanbeveel. Dis naby aan die winkeltjies en restaurante. Sal beslis weer inboek by Fieterjasies!

Steven R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steven R

Lekker verblyf.

Baie lekker geswem en slaap.

Niel L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Niel L

Was baie huislik en het tuis gevoel.

Was goed verwelkom en het baie tuis gevoel. Plek was skoon en het als wat mens nodig het. Naby aan dorp ook.

Harmen D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Harmen D

Rustig, ontspannend, lekker geslaap, was enigste gas.

Foto op die webwerf misleidend, die erf is maar deurmekaar en nie netjies nie. Die prys wat jy betaal is wat jy kry.

Louanne M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Louanne M

Die verblyf was nie na wense nie, glad nie slaapplek vir 8 volwassenes nie. Die sleeper couch in sitkamer was vreeslik ongemaklik, 2 persone het Saterdagaand op die sitkamerbanke geslaap.

Vir die geld wat ons betaal het, was ek baie teleurgesteld.

Johanna M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna M

Baie oulik en gawe mense!

Baie gasvry, hulle het my baie welkom laat voel!

Pieter V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter V

Teleurstellend.

Ons het verwag om 2 slaapkamers te hê wat nie gebeur het nie. Daar was 'n baie dun konsertina middeldeur en die mense in die ander kamer het 'n babatjie gehad. Die deur was nie klankdig nie. Kommunikasie met die eienaar was teleurstellend, want sy was nie vriendelik nie. Die onderhoud was nie voldoende nie met stukkende vloerteëls. Die plek sien ons nooit weer nie!

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorderstraat 32, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3MDJjNWJlLWQwOWMtNGQ4Ny1hODIwLTY1NTRmYmJiNTdlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 32 Noorder Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.906693677279 27.449215305557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang