Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fig Tree Annex

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ansa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 28 resensies vir Fig Tree Annex
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Chris V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Skoon, netjies en presies soos adverteer.

Ek het saam 'n groep vriende oorgebly. Ons het 'n troue bygewoon in die omgewing. Verblyf is mooi skoon en netjies, soos adverteer.

Michel D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michel D

Perfekte oornag-lêplekkie.

Ek sal Fig Tree Annex enige tyd aan beveel. Die personeel is baie vriendelik. Die kamers is gerieflik en baie skoon en netjies. Lekker vir oornag. Dit is nie selfsorg nie, maar daar is genoeg plek vir koffie en tee asook eie eetgoedjies.

Fig Tree Annex se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi evaluering. Julle is enige tyd welkom. Daan en Ansa

Fig Tree Annex
Jan D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan D

Lekker stil en rustig.

Baie basiese geriewe. Die plek het soveel potensiaal.

Conrad B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B

Netjiese eenheid, stil & rustige atmosfeer.

Baie vriendelike diens van Ansa van aankoms regdeur tot vertrek. Gerieflike, netjiese en skoon eenheid, met als wat ons kon nodig kry. Stil bosveldatmosfeer, perfek vir rus en wegkom van die stad vir 'n naweek. Langsaan is die Magalies Mountain Lodge en Spa.

Pierre S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre S

Vriendelike ontvangs, lekker geslaap in mooi skoon en netjiese kamer. Baie mooi boomryke en veilige omgwing.

Ons het baie lekker geslaap in die baie mooi boom en bosryke plek. Dankie ook vir die vars melk en koffie in die kamer. Die kamers was baie mooi skoon en netjies. Ons al enige tyd weer by hulle oorbly en hulle is bo aan die lys om aan te beveel vir vriende en familie.

Fig Tree Annex se terugvoer

Groot plesier. Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Fig Tree Annex
Bianca B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B

Awesome. Baie rustig.

Lekker rustig. Baie skoon. Gasvryheid uitstekend.

Ronel F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel F

Pragtige omgewing.

Baie netjies en pragtig in die berg. Ons het heerlik gebly en is vriendelik ontvang. Naby aan die trouvenue.

Marli H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli H

Bekostigbare verblyf met vriendelike diens.

Fig Tree Annex is netjies, skoon en goed toegerus. Ansa het ons vriendelik verwelkom. Dankie vir die lekker oorbly.

Fig Tree Annex se terugvoer

Groot Plesier Marli. Julle is enige tyd welkom. Vriendelike Groete Daan en Ansa

Fig Tree Annex
Ruan S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ruan S

Aangename en netjiese oornagverblyf.

Was vir ons die ideale plek om te oornag voor die jaarlikse Om die Dam Ultra marathon wedloop in Hartbeespoortdam. Vriendelike verwelkoming en rustige, stil omgewing.

Fig Tree Annex se terugvoer

Dankie Ruan. Sien uit daarna om julle volgende jaar weer te verwelkom. Vriendelike Groete. Daan en Ansa

Fig Tree Annex
Amanda P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda P

Perfek vir oornag-verblyf.

Ons was vriendelik ontvang. Bruno soos ons die hond gedoop het, het ons eers die skrik op die lyf gejaag toe ons daar aankom, maar hy was toe al die tyd 'n "gentle giant". Plek nie so moeilik om te kry as mens vooraf jou huiswerk doen nie, maar 'n bordjie op die grootpad mag dalk help. Ansa het ons egter goed verduidelik vooraf. Sal aanbeveel vir oornag in geval van troues in die omgewing.

Fig Tree Annex se terugvoer

Dankie Amanda. IS bly julle het julle verblyf geniet saam met ons en "Bruno". Vriendelike Groete Daan en Ansa

Fig Tree Annex
Rachel P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel P

Heerlike verblyf so na aan die natuur as kan kom.

Ansa, dankie dat jy deurentyd in kontak was. Ons oornag vir troue in die omgewing was ideaal. Sal Big Fig Annex enige tyd kan aanbeveel.

Fig Tree Annex se terugvoer

Baie dankie Rachel. Is baie bly julle het dit so geniet. Julle is enige tyd welkom.

Daan en Ansa

Fig Tree Annex
Elrika V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrika V

Lekker oornagverblyf.

Dit is ongelooflike lekker verblyf. Baie netjies. Net ongelooflik moeilik om te vind.

Fig Tree Annex se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terug voer. Is baie bly julle het dit geniet. Jammer dat julle ons moeilik gevind het. Die aanwysings is die beste om te volg. Die GPs koördinate kan nie nader wys nie, want Google maps het nog nie eens Susan Straat aangebring nie.

Fig Tree Annex
Martie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V

We received more than we expected for the money we paid.

Die eienaars, Daan en Ansa, het uit hul pad gegaan om ons so gerieflik moontlik te akkommodeer. Daar is 'n restaurant plus minus 200 m weg, wat die heerlikste etes bedien. Ek beveel Fig Tree Annex aan vir enige iemand wat net wil oorslaap.

Fig Tree Annex se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Julle was baie spesiale gaste wat ons in nood ook uitgehelp het. Ons is baie dankbaar. Baie baie dankie vir julle hulp. Kom kuier gerus weer. Daan en Ansa

Fig Tree Annex
Joanne T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne T

Great stay.

Comfortable beds. Great value for money and a beautiful surrounding.

Fig Tree Annex se terugvoer

Thank you so much for your review. We are very happy that you have enjoyed your stay. Your are welcome anytime.

Daan en Ansa

Fig Tree Annex
Eruka B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Eruka B

Amazing experience.

Excellent service, value for money, owners very friendly, very clean and neat. Will recommend to everybody should you want to stay at Fig Tree Annex. Will visit them again.

Fig Tree Annex se terugvoer

Thanks so much for your review Eruka. We are very happy that you have enjoyed your stay. Your are welcome anytime.

Daan en Ansa

Fig Tree Annex
Madelein M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein M

Waarde vir geld.

Skoon en netjies, definitief waarde vir geld en perfek vir een aand oorslaap. Kamer 3 se bed slaap fantasies, handdoeke lekker sag. Sal egter net die volgende aan Fig Tree Annex voorstel: 1) 'n Klein "bar fridge" sal nice wees; 2) Was moeilik om plek te kry - die GPS koördinate neem jou slegs tot op 'n punt, dan is die selfoon sein baie swak om te skakel. Daar is net 'n klein onduidelike bordjie by die ingang - oorweeg dalk 'n groter ooglopende bord by die hoofpad en ingang.

Fig Tree Annex se terugvoer

Dankie Madelein, ons werk aan die kroegyskas ding. Kamer nr 1 het darem een. Alhoewel nie so lekker groot bed nie. Die GPS en selfoon sein is, maar die probleem met dié dat ons in die Magalies Berg Groen Belt geleë is. Vriendelike Groete, Daan en Ansa.

Fig Tree Annex
Marinet G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinet G

Huis weg van die huis.

Pragtige, netjiese kamer. Perfek vir een of twee nagte se slaap, veral omdat dit so naby aan ons vriende se trou venue was. Baie dankie, sal definitief weer 'n draai maak as ons in die omgewing is!

Fig Tree Annex se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Julle is enige tyd welkom.

Fig Tree Annex
Yolandé V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandé V

True value for money - beautiful setting, excellent room and friendly service!

The setting of Fig Tree Annex is beautiful. The room itself is lovely and very neat with more than enough space. The price is also very affordable and the service excellent. Me and my husband would definitely visit again.

Fig Tree Annex se terugvoer

Thank You Yolandé. You are most welcome. We are glad you enjoyed it so much.

Fig Tree Annex
Nicholas M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicholas M

Enjoyed our stay.

We enjoyed our stay. A TV and a fridge would be a nice addition. It is in a beautiful area!

Fig Tree Annex se terugvoer

Thanks for the review Nicholas. We will look into the "nice additions". ☺

Fig Tree Annex
Cassandra G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cassandra G

Toegerus met alles wat jy nodig het vir 'n aand se verblyf. Gemaklik en snoesig.

Die kamer het alles gehad wat ons nodig gehad het vir 'n aand se verblyf. Ons het baie gemaklik die aand daar spandeer.

Fig Tree Annex se terugvoer

Thank you for your review Cassandra, it is much appreciated.

Fig Tree Annex
Mavis S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Mavis S

It was too far out in plots I did not expect that, no TV.

In future put the location, no TV, no food and that it is in plots, I wouldn't have chosen the plot over other areas. It is just not my style.

Fig Tree Annex se terugvoer

Dear Mavis,
I am very sorry you missed the things that you mentioned which is actually stated on the site.
The location shows Vontina AH, where by AH means agricultural holdings.
Facilities and services you will see that Satellite TV is not marked.
The food situation, the following is stated on the site: We do not offer any meals but you are welcome to try out one of the many restaurants and take-out places in Pretoria and the Hartbeespoort Dam area for breakfast, lunch and dinner.
To make your stay even more enjoyable, there is a superb restaurant that is walking distance from our establishment where you can enjoy a lovely meal. You have actually used it.
Regards.

Fig Tree Annex
Vollie V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vollie V

Baie dankie het baie lekker gebly en gekuier. Was net kort, maar sal definitely weer kom.

Sien sterre.

Fig Tree Annex se terugvoer

Dankie Vollie. Is baie bly dat julle so lekker gekuier het. Kom gerus weer.

Fig Tree Annex
Kia P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kia P

Verrassend mooi, gerieflik.

Vriendelike omgee-mense. Mooiste omgewing en naby PTA-wes op R514 om vinnig in te gaan stad toe.

Fig Tree Annex se terugvoer

Dankie Mia. Hoop ons sien julle gou weer.

Fig Tree Annex
Carlien K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien K

Rustig en naby aan die natuur!

Ansa was baie vriendelik en het ons ingewag toe ons daar aangekom het. Die plekkie is baie rustig en baie naby aan die trou-venue waarheen ons moes ry. Ek sal die plekkie aanbeveel vir 'n aand se oorslaap indien jy die omgewing wil besigtig.

Fig Tree Annex se terugvoer

Dankie Carlien. Baie bly julle het die oorslaap geniet. Kom gerus weer.

Daan en Ansa

Fig Tree Annex
Ilse P - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse P

Die kamer is ideaal vir oornag.

Die kamer was netjies en die diens vriendelik. Dit was heerlik stil. Ideaal vir iemand wat net wil oornag.

Fig Tree Annex se terugvoer

Dankie baie Ilse. Ons is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer. Ansa Steenkamp

Fig Tree Annex
Charl R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl R

Baie goed.

Baie lekker gebly, skoon en netjies, en sal dit beslis weer aanbeveel.

Jenni-lee D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenni-lee D

Gevoel asof ek in die hemel was - dit is waarlik prentjie-mooi.

Die eienaars was so gasvry. Hulle het my tot genooi om die rugby by hulle te kyk. Dit is die perfekte plek om oor te slaap as julle n troue in die area moet bywoon - spot goedkoop teenoor ander plekkies in die area.

Fig Tree Annex se terugvoer

Dankie baie, Jen. Dit was 'n groot plesier om 'n gas soos jy te kon hê. Kom kuier gerus weer!

Groete,
Ansa Steenkamp

Fig Tree Annex
Liezell B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liezell B

Baie netjies en dis die perfekte oornagplek.

Kamer was al vroeg beskikbaar, baie skoon en netjies. Dis net jammer daar is nie 'n TV nie.

Vanaf
Vanaf R610
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R610
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vontina-hoewe no.2, Kameeldrift-wes, 0068, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2ZjgwZTQzLWE2ZTMtNGI3ZS1hODA5LWNlYjI0ZTYyMGQ1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Vontina hoewe no. 2 Kameeldrift-wes 0068 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.693555555556 27.992333333333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang