Fig Tree View
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oranjerivierstraat 15, Riverdale, Meyerton, 1961, Gauteng
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fig Tree View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Meyerton, Gauteng. Dit is die ideale wegbreek vir 'n paartjie.
Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefareabeskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, ketel, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met YouTube en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die onderdakstoep het sitplek en gaste het toegang tot 'n braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Fezeka Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Oranjerivierstraat 15, Riverdale, Meyerton, 1961, Gauteng
- Gaste dink Fig Tree View het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Riversdale Meyerton Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oranjerivierstraat 15, Riverdale, Meyerton, 1961, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang