Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Figtree

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Nadia T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie netjies, goeie waarde vir geld. Baie lekker daar gebly, mense was almal baie vriendelik gewees en die plekkie was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Waarde vir geld. Pragtig netjies en skoon, ook lekker ruim. Veilige en gerieflike parkering vir motor en waentjie. Stapafstand na "Inni Kraal" restaurant (heerlik). As jy nie van cremora hou nie, neem net eie melk saam vir jou koffietjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corna B
1 nag
5.0
Mei 2024

Ons is vriendelik ontvang. Alles was skoon en netjies. Ons het niks kort gekom. Ons het vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tsarina S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Perfect place for an overnight stay with a dog. Spacious and neat. Great little place for an overnight stay. My dog had a lovely little fenced off patch of grass to roam on. The place was neat and had all that's required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Well equipped for a good overnight rest. Clean and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gwen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekker geslaapen dit was rustig. Baie lekker gebly en vriendelik ontvang. Die plekkie het heerlik vars en skoon geruik toe ons daar instap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Very nice. It was nice and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Ideale oorslaapplek tussen Kaapstad en Jhb. Ons het lekker oorgeslaap met ons 3 hondekinders. Die wooneenheid was onberispelik skoon. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam en het selfs plekke aanbeveel waar ons kos kon bestel toe ons laat arriveer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dominique V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Clean and cozy, good WiFi. Had our own private garden for our doggies. And a wonderful shower!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie-louise G
1 nag
4.6
Jul 2024

Gerieflike stop tussen Gauteng en die Kaap. Die plekkie was baie gerieflik en netjies. Ek het my honde gereis. Daar was 'n klein erf vir hulle om rond te beweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Desmond Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 164

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D'Urban Row 28, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82f2f7e6c8e873b436ccd5e88a8b39ffca11c16867787bc0e538045ddd84ff419ecace896d4cb3fde758c18b3da0d2fd5685?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 3 mense 75 5 1 5 28 D'Urban Row Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.717064358837 25.098298788071

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang