Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Finchley Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 27 resensies vir Finchley Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.5/5
Karien M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien M

Everything was 5 star, thank you so much!

Excellent experience!

Anneli S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli S

Heerlike gasvryheid, pragtige uitsig, gemaklike vriendelike verblyf.

Ismael het ons vriendelik ontvang en na 'n pragtige kamer met die mooiste uitsig geneem. Selfs die badkamer het die mooiste uitsig.

Loren F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loren F

Very comfortable, ideal and quiet.

Warm friendly helpful staff and a delicious very abundant breakfast, all in all a very pleasant stay.

Elsa V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Elsa V

Teleurstellend.

Was teleurstellend. Onveilige parkeerplek. TV het nie gewerk nie. Persoon aan die diens het 30 minute gesukkel om dit aan die gang te kry. Tegels op die badrand is los. Geen handdoeke nie, moes bel en vra.

Gurtwon H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gurtwon H

Dit was 'n baie lekker naweek.

Die gastehuis is perfek gelee. Met 'n fantastiese uitsig oor Kampsbaai.

Brenda T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda T

Professional, friendly, welcoming, kind.

Room is a bit small but bathroom big. The views are amazing. TV was limited channels.

Carien V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien V

Pleasant.

The staff are lovely and friendly. The accommodation was also really nice however they do need to sort out the plumbing as when we arrived the loo was clean and empty but when we got back from going out, there was faeces in the loo. The ashtray on the balcony was full of cigarettes and was not cleaned. The bath/Jacuzzi jets would need to be cleaned too as when turned on a bit of brown sludge came out. The WiFi did not work at all either.

Debbie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie V

Die plek is ongelukkig vuil en die badkamerteëls en storte vol muf.

Ek dink dis meer geskik vir gaste vir wie higiëne minder belangrik is. Ons het vooraf 'n epos gestuur met dieëtvereistes, die epos is nie geantwoord nie, ook nie telefoonoproepe nie. Nodeloos om te meld dat daar geen aandag aan die epos-versoek gegee is nie. Dit is baie duidelik dat die plek nie deur 'n eienaar bestuur word nie. Ons sal nie weer hier tuisgaan nie.

Marc N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marc N

Friendly, comfortable, good location.

The Finchley Guesthouse is situated in a walking distance of the restaurants in a mostly quiet neighbourhood. because of holiday start there were several loud private parties nearby.

J P B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J P B

Uitmuntende diens en waarde vir geld.

Uitstekende vriendelike en hulpvaardige diens. Uitstekend geleë en waarde vir geld. Sal dit vir seker self weer besoek en kan met goeie oortuiging dit aanbeveel.

Judith A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith A

Great service and view.

Had a breakaway with my partner, totally enjoyed the beautiful room and ambience of the place. Service was great and staff was extremely friendly and helpful. Will definitely visit again.

Charl M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl M

Absoluut fenomenaal!

Skoon, netjies, goeie ligging, ongelooflike vriendelike personeel! Volgende keer bly ons langer! Baie dankie.

Philip V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Philip V

Sal weer daar besoek aflê.

Baie lekker gebly, mooi uitsig oor see.

Armand E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Armand E

Fantasties met 'n ongelooflike diens en uitsig.

Finchley Guesthouse is ’n fantastiese gastehuis waar jy naby alles is. met 'n ongrlooflike uitsig van die see. Rus en vrede kan hier gevind word.

Ivan W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan W

Baie rustig en so mooi.

Dit is 'n baie mooi plek en mooi netjies. Die eenhede het 'n baie mooi see-uitsig met baie goeie diens. Die area is baie rustig maar is nogsteeds naby die see om die see in die nag te hoor.

Hugo D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo D

Baie lekker.

Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Baie georganiseerd.

Melissa H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa H

Baie oulike gastehuis en vriendelike personeel!

Ek sal enige tyd weer by Finchley Guesthouse bespreek. Bekostigbaar en uitstekende diens!

Jodi H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jodi H

Voel dadelik welkom en ontspannend, staff een en elkeen is supersterre hoop hulle kry die beloning.

Voel dadelik welkom en ontspannend staff een en elkeen is supersterre hoop hulle kry die beloning.

Pieter H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter H

Klein sakies het gepla: Een bedlig het nie gewerk nie en daar was nie genoeg Cremora vir twee persone nie. Baie vriendelike en hulpvaardige diens van personeel.

Het die verblyf baie geniet.

Aneeb M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneeb M

Simply does it.

Great place to get away, warm friendly staff. Place is plain and simple, extremely clean and has great service. Value for money.

Finchley Guesthouse se terugvoer

Dear Aneeb
Thank you very much for the time spent at Finchley. We are glad to have made your stay wonderful.
We hope to see you again
Regards,
Finchley staff

Finchley Guesthouse
Liesl J - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl J

Stunning!

Verblyf, kos, staf en uitsig was ongelooflik!

Silvi H - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silvi H

Uitstekend!

Die verblyf was uitstekend. Ons het dit so geniet om daar te bly. Gibson en die res van die personeel was besonder vriendelik en hulpvaardig. Ons gaan vir seker weer daar bly en sal Finchley House aanbeveel vir vriende en familie.Ontbyte was heerlik en keurig.

Gustav C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav C

Baie mooi.

Baie mooi uitsig oor die see met 'n baie lekker borrelbad in die badkamer.

Erica S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erica S

Ligging en diens.

Netjies en skoon kamers. Personeel is behulpsaam. Heerlike ontbyt. Ons kamer was by die swembad met mooi see-uitsig. Het elke oomblik geniet. Naby aan Kampsbaai-strand en restaurante.

Judith N - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Judith N

Fantasmagories!

Perfekte bestemming vir ons tweede wittebrood! Pragtig, skoon en lekker. Ons sal beslis weer daar bly in Kamer 1!

Anna V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anna V

Lekker gebly, ruim kamer en vriendelike diens.

Lekker gebly. Daar kan aandag gegee word aan hoe die ontbyt voorberei word. Alles was te gaar. Koue water in die yskas vir gaste sou lekker wees, asook "decaf" koffie en rooibostee. Groter handdoeke sou welkom wees. Die diens van die personeel was baie vriendelik.

Marelize H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize H

Heerlik en mooi, net ver van die see af.

Goeie diens, groot kamers en heerlike ontbyt. Ons het bietjie gesukkel met die bad (die prop werk nie lekker nie en daar is vlekke op die mat). Ook moes die karre buite in die pad staan gedurende die nag. Ons het heerlik gebly, sal volgende keer eerder nader aan die see wil bly.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Finchley-weg 18, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4ZTQ4NWM4LTc4ZTktNDJkMC1hNTc0LTViOTgwYWRiMWViYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 18 Finchley Road Camps Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.958269261346 18.379582464695
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang