Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

FG Desert Rose

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 29

Resensies 835

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir FG Desert Rose
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Roelf V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf V

Besonder aangenaam.

Dit was 'n onvergeetlike ervaring en ek kan dit hoogs aanbeveel.

Marinda P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda P

Uitstekend.

Buiten die WiFi wat nie goed was nie, maar bestuur gesê het hulle gaan dit herstel, het ons baie lekker gebly.

Martie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B

Ongelooflik. Uitstekend. Het ons verwagtinge oorskei.

Ons het in F11 gebly met 'n ongelooflike uitsig oor die see. Sal beslis weer daar bly.

Maria E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria E

Ontspannend en gerieflik.

Gerieflike en netjiese akkommodasie.

Ansie D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie D

Net een nag oorgeslaap. Baie netjiese en gerieflike eenheid op die see. Sal weer oorbly.

Sal beslis volgende keer 'n paar dae langer boek.

Clifford M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clifford M

Lekker gebly en lekker gekuier.

Die diens was baie goed. Dit het gevoel of ons by die huis was. Baie dankie vir die tyd wat ons by julle kon kuier. Julle sien ons weer.

Willine S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willine S

Pragtige, skoon plek, goed toegerus.

Lekker naby aan die see. Kinders kan onder toesig vanaf die huis swem. Enigste probleem is geen geriewe (wasgoeddrade) vir nat klere en handdoeke nie.

Vanaf R1 930
R1 930 R1 544
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 930
R1 930 R1 544
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elfstraat, Hentiesbaai, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68FpMXxcqsfaE05UtraAkpWZxVhjQXlAb7lwK4JSOzxS3wuXET?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 930 nouVanaf R1 544 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Elf Street Henties Bay 0000 Erongo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -22.113879929201 14.27283826739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang