Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Fish Eagle Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 553 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Rochelle D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Great stay over. This was definitely worthwhile. Next time we will book a longer stay. The place was clean, spacious and it had an excellent view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lekke. Vreeslik lekker gebly en gebraai. Die braai restaurant is fantasties. Die diens by Felg is regtig besonders. Mens kan heerlik sit en 'n drankie geniet terwyl jy oor die dam uit kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Verwagting oorskry. Was vreeslik lekker, met pragtige view en lekker onderdak swembad. Sal beslis weer kom besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker kuiertjie. Die kuiertjie was lekker - het gebruik gemaak van die kommunale swembad en braais. Alles was netjies en die staf was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maryna O
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Sal beslis weer daar gaan bly. Uitstaande personeel vriendelik en behulpsaam. Fantastiese plek. Baie lekker kos, kamers en stort baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marize A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Wonderlike uitsig, heerlike kamer, lekker swembad en jacuzzi en aandete lekker! Dit was wonderlik! Ons sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantasties! Pragtige plek, pragtige uitsig, gawe mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norah H
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Lekker gebraai en heerlik geslaap. Baie dankie. Dit was 'n fantastic place. Will book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Uitstekende diens en geriewe. Die lodge bied lekker geriewe soos 'n swembad, jacuzzi en restaurant om vir seker te maak jy ontspan volkome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 832

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 050
R 1 050 R 840
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R 1 050 R 840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fisantstraat 1, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2YkH25qrd9pcsKfjTCY4DgTS9SuPom68JbumyI59feoIhffkPL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R840 per nag (plek vir 2) 553 5 1 5 1 Fisant Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.602851292585 25.494066692895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789