Selfsorg in Gariepdam

Fish Eagles Nest

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 360 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Regine B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Friendly, peaceful, clean. Relaxing, peaceful environment. We had everything we needed. Sufficient plug outlets, ACs were working, kitchen was well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Netjiese, goed geleë vir oornag na lang reis. Baie vriendelike mense. Ligging is ideaal. Eenhede is baie netjies. Kuier by braai was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Vir oornag is dit heel voldoende. Netjies, skoon. Baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Quiet and clean and worth the cost. Just a note that the photos we booked from looked like separate units but this was a long connected row of units. The location was close enough to continue our journey but the place looked dodgy on the drive in. However, once inside we were happy as it was modern, clean and neat. We nearly drove away on purpose but it all worked out in the end!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Liezl H
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2026

Goeie oornag plekkie, oulike selfbraai restaurant. Ons het lekker gebly, als wat nodig was vir 'n oornag slaapplek was daar. Baie vriendelike personeel. Plekkie was redelik skoon en netjies en als nog mooi nuut. Oulike selfbraai restaurant was iets anders en ons het dit geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lou D
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2026

Puik. Weereens was dit 'n baie suksesvolle bespreking gewees. Die gasvrou was baie behulpvaardig nadat ons laat weet het dat ons gaan laat wees. Sal vir seker in die toekoms van haar plek gebruik maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Peet B
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2026

Ons het met ons woonwa daar gestop en in 'n twee slaapkamer chalet geslaap. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leana I
1 nag
2.6
Jan 2026

Veilig gevoel en personeel baie behulpsaam. Ons het lekker gebly en het veilig gevoel. Kamers ruik ongelukkig na rook, ten spyte van onakkurate foto's van die stoep se uitsig.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Elize H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Unieke, verrassende ondervinding, uitmuntende diens, pragtige uitsig Gariepdam. Pragtige vriendelike mense, gasvryheid staan kop bo water uit. Skoon, netjies, alles wat jy nodig het. Staaldak restaurant 'n eg Suid-Afrikaanse ondervinding, uniek met braaivleis, braaibroodjies en geselligheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1020

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

2 Fisant Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48530b2efe748246310531f8c1ddde076866eaf68c6915671e8521f938ec821138f90680e73b3ca9f69c2c85e4c7b9d2d87e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 360 5 1 5 2 Fisant Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.602065336418 25.493854939882
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang