Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Hoek Bay Apartments

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High-weg 82, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 025 R718 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fish Hoek Bay Apartments, hoog bo Kaapstad se gewilde gesinsstrand, bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf vir tot 6 gaste. Die verblyf bestaan uit 2 pragtig gemeubileerde woonstelle wat spog met skouspelagtige berg- en see-uitsigte in die verte.

Die Romantic Ateljeewoonstel het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die Tuinwoonstel met 2 slaapkamers het 2 slaapkamers wat elk ingerig is met 'n dubbelbed en 'n stapelbed wat net vir kinders is. Die 2 badkamers het 'n stort, toilet en wasbak.

Elke woonstel beskik oor 'n kombuis met 'n ontbytkroeg, 'n leefarea en 'n balkon met buitesitplek. Die kombuis van elke woonstel is toegerus met óf 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie en 'n yskassie, óf 'n oond, stoof en yskas-vrieskas. Elke kombuis het tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan gratis parkeerplek, gratis WiFi, DStv en toegang tot 'n inheemse omheinde tuin geniet. Die verblyf het ook sonpanele wat die lig, Wi-Fi, TV en mikrogolf aanhou tydens beurtkrag.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Courtney P
Saam met lewensmaat
5.0
Nice, quiet and peaceful, nice for quiet getaways. Amazing and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Mandy T
5.0
Fantastic. We had a wonderful time. Such a beautiful destination and place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Annelise Karin D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige verblyf met alles wat jy nodig het. Dit was amazing, heerlik gebly, naby die strand en restaurante. Pragtige uitsig en vriendelike personeel.
Jan 2024
Modise M
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful! A classy studio apartment with a brilliant view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Christina R
Saam met lewensmaat
4.8
Lovely views and cozy. Easy check-in. Lovely views. Pet-friendly and the studio had everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • High-weg 82, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fish Hoek Bay Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 025
R1 025 R718
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 025
R1 025 R718
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High-weg 82, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e1bb4420c1f8226fb4e9e17b48e8f52baf0255890eb1a4de05422bc9da21a945df3b31b0f33e5fd8661367ac933e0cc2aa1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 025 nouVanaf R718 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 82 High Way Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.1424226 18.4284624

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang