Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fisherman’s Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arikreukelstraat 9, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Fisherman’s Cottage is 'n selfsorghuis wat in die kusdorpie Pearly Beach geleë is.

Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers met elk 'n en suite-badkamer. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die derde kamer het 2 enkelbeddens. Daar word geen beddegoed verskaf nie. Duvets en kussings word verskaf, gaste moet asb. hul eie linne bring om oor te trek.

Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, breekware, eetgerei en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n ingeboude-braai. Die leefarea lei na 'n balkon met beperkte uitsigte oor die see en die omgewing.

Doendinge in die area sluit staproetes in en gaste kan ook haaihokduik by Kleinbaai, 20 kilometer vanaf Pearly Beach,. Tussen Junie en November kan gaste ook na die walvisse in die baai gaan kyk.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Wesley S
Saam met vriende
5.0
Fantabulous. Amazing, awesome place to relax. Beautiful sights.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Liezel S
5.0
Gerief, netheid en skoon met 'n uitsig as bonus. Baie lekker gekuier, die eiendom het aan al ons vereistes voldoen.
Mei 2024
Christelle W
Gesin met tieners
5.0
Gerieflike verblyf, pragtige see-uitsig en rustige omgewing. Ons het heerlik gekuier met al die geriewe wat benodig word. 'n Groot pluspunt was die sk...
Sien meer
Mei 2024
Adriaan G
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful, safe, very close to the beach. Nice and quiet with very lovely views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Wynne D
Saam met vriende
5.0
Perfect location with everything available that's needed. Would definitely recommend to family and friends. Joanie is an absolute gem i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Joanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Arikreukelstraat 9, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fisherman’s Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arikreukelstraat 9, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e1a53625912bce8a95fed22491ab4184bd331c64aad0429d79d0f22f53b86a740025d37aee095849b15df76c234bbe47a55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 35 5 1 5 9 Arikreukel Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.669104694203 19.508995682868

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang