Fishermans Flat and House
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Garrick-laan 55, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Fishermans Flat and House is stapafstand van die dorpie St Lucia, in die hartjie van Zoeloeland, geleë en bied gerieflike verblyf vir 16 gaste.
Gaste kan van die onderdakbraai-area sowel as die swembad gebruik maak, en die oerwoudgimnasium sal die kinders besig hou. Gaste word veilige onderdakparkeerplek gebied en het toegang tot die gedeelde gemeenskaplike buite-area wat 'n swembad, braaigeriewe en 'n kinderspeelarea met 'n oerwoudgimnasium het.
Fisherman's Flat and House is naby die strand, restaurante en al die nodige geriewe geleë, insluitend 'n supermark, kerk, bottelstoor en skoonheidsalon. Verskeie doendinge kan in die area geniet word, wat wissel van wildkyk, visvang, stap of voetslaan. Besienswaardighede in die area sluit die Igwalagwala-natuurroete en die riviermonding in, en 'n kort entjie se ry sal gaste na die Hluhluwe-wildreservaat en Cape Vidal bring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Garrick-laan 55, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Fishermans Flat and House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Garrick-laan 55, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang