Fishermans Flat and House
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Garrick-laan 55, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Fishermans Flat and House is stapafstand vanaf St Lucia en is in die hartjie van Zoeloeland geleë. Dit bied gerieflike verblyf aan 16 gaste.
Daar is 'n onderdakbraai-area, swembad en 'n klimraam. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar en gaste het toegang tot die gemeenskaplike buite-area wat 'n swembad, braaigeriewe en 'n kinderspeelarea met 'n klimraam het.
Fisherman's Flat and House is naby die strand, restaurante en al die nodige geriewe, insluitend 'n supermark, kerk, bottelstoor en skoonheidsalon. Verskeie aktiwiteite kan in die area geniet word, soos wildkyk, visvang, stap of voetslaan. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Igwalagwala-natuurroete en die riviermonding in. Hierdie verblyf is ook net 'n entjie se ry vanaf Hluhluwe-wildreservaat en Cape Vidal.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Garrick-laan 55, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Fishermans Flat and House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Garrick-laan 55, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang