Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fiësta Fraai Uitsig

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Almossingel 17, Fraai Uitsig, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 R1 620 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Fiësta Fraai Uitsig is 'n bekoorlike huis in Mosselbaai wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die strand bied. Die huis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat vakansieverblyf soek.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié gaste deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Daar is ook 'n enkelslaapbank vir 1 gas in die leefarea. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 2 oonde, 'n gasstoof, elektriese stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV met sekere DStv-kanale en gemaklike rusbanke. Dit lei na 'n onderdakstoep met sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige onderdakparkeerplek en 'n onderdakbraai-area is beskikbaar. Die huis is naby 'n Pick n Pay, 'n apteek en verskeie restaurante geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • Almossingel 17, Fraai Uitsig, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Almossingel 17, Fraai Uitsig, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA348cd9113a5a9e650be57033613afbb151753fdec3248b4435e357361744c2e37a62f31f66aa21aa894109e12fbb13409276?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag, vir 6 mense 17 Almos Crescent Fraai Uitsig 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.080312086569 22.149151366513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang