Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamant Self-Catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Beverley M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Lovely view, friendly host, perfect location. It was a lovely stay with a beautiful view of the river. The host was friendly and helpful, and the apartment was spotlessly clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
Flamant Self-Catering
Thank you very much for your feedback. Truly appreciate it.

Carien V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Heerlike rustige kuier binne stapafstand van Bokkomlaan. Ons het heerlik gebly! Alles wat ons nodig gehad het met 'n pragtige uitsig oor die Bergrivier as bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Kinders het dit vreeslik geniet. Baie lekker gekuier. Daar hoef nie so baie goed in die huis te wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Heerlik! Ons het baie lekker gebly en wonderlike weer gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
Flamant Self-Catering
Baie dankie, Marita! Waardeer jou terugvoer opreg.

Mike B
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

This is lovely accommodation with friendly hosts. Loved our stay at Flamant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
Flamant Self-Catering
Thank you, Mike, for your feedback. We truly appreciate it.

Esme' J
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

It was a very pleasant stay. Enjoyed the stay tremendously.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
Flamant Self-Catering
Thank you for your feedback. We appreciate you choosing Flamant.

Hanno T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons sal weer gaan bly daar. Ons het baie lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
Flamant Self-Catering
Hallo Hanno, Innige waardering vir jou terugvoering. Dit word opreg waardeer. Groete

Barry S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Value for money. We enjoyed our stay as it suited our needs. Velddrift was central to the excursions we undertook. The unit was comfortable although blockout curtains in the bedrooms would be preferable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
Flamant Self-Catering
Thank you Barry for your feedback. We take note of the suggestions to improve. Kindest regards

Simone/willem N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Pragtige plekkie. Dit is pragtig, maar sal 'n voorstel maak dat daar meer omgesien word na die handdoeke en linnegoed. Nie baie netjies nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Odette
Flamant Self-Catering
Baie dankie vir u terugvoer. Ons sal direk in kontak kom met u. Ons neem dit baie ernstig en sal dit met skoonmaakdienste opneem.

Fj K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Vreeslik lekker gekuier, stil en rustig. Dit is regtig 'n pragtige plekkie, skoon, netjies, modern met al die nodige. Gasvryheid ontvang en selfs vir die kinders 'n bederfie gelos. Sal vir seker in die toekoms weer daar inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
Flamant Self-Catering
FJ, ons waardeer jou terugvoering opreg. Bly julle het die tyd by Flamant geniet. Ons hoop om julle in die toekoms weer te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Odette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 040
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 040
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat, Kingfisherheads 3, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA506316377d9c8b84676fff2ec8f87906f1d745cddbcf1642c2cee5591016dc4b9b72b72f4decddea4cb441f7fbf1dc34169d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 040 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Waterkant Street Kingfisherheads 3 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.786694300411 18.188975392641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang