Flamboyant Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flamboyant-straat 5, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R690 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die gerieflike Flamboyant Guesthouse is bekoorlik en sentraal geleë in Bela-Bela. Dié ouwêreldse en aardse gastehuis spog met oorwelfde ingange en ongekunstelde afwerkings, en bied gaste 'n eksentrieke, tog huislike, atmosfeer.
Verblyf by Flamboyant Guesthouse word in 9 uniek versierde kamers aangebied. Daar is dubbel-, 2-enkelbed- en vierpersoonskamers. Die gastehuis het ook 'n plonspoel en parkeerplek op die perseel.
Die Flamboyant Extension beskik oor 3 selfsorgeenhede met slaapplek vir 9, 2 en 2 gaste onderskeidelik. Dit is met basiese toebehore toegerus en beskik oor 'n stoep met 'n braai-area.
Flamboyant Guesthouse is minder as 5 minute (1,4 km) se ry vanaf Forever Resort, die sakekern en restaurante. Flamboyant Annex is 'n entjie se stap vanaf die dorp en Forever Resort.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Joan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 35
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Flamboyant-straat 5, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Flamboyant Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 35 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flamboyant-straat 5, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang