Flamboyant Holiday Flats
Beskrywing
Hierdie enslaapkamer-selfsorgeenheid in 'n veilige kompleks het 'n dubbelbed, 'n slaapbank vir 2 kinders, lugversorging, 'n kombuis, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n stoep en die volle DStv-pakket. Al die eenhede het toesluitmotorhuise en gaste het ook toegang tot die swembad in die kompleks.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdomme van 0 en 5 betaal R90.
Kinders tussen die ouderdomme van 6 en 12 betaal R145.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste, 4 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die 2 slaapkamers het dubbelbeddens en die derde slaapkamer het stapelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof, oond, ketel, yskas, mikrogolf, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n veilige kompleks, lugversorging, wasmasjien, DStv en 'n gemeenskaplike swembad in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdomme van 0 en 5 betaal R90.
Kinders tussen die ouderdomme van 6 en 12 betaal R145.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorgeenheid beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging. Die slaapkamers het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n stoep. Gaste het toegang to t'n kombuis en leefarea. Daar is ook sekere DStv-kanale en toesluitmotorhuisie. Gaste kan die swembad geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdomme van 0 en 5 betaal R90.
Kinders tussen die ouderdomme van 6 en 12 betaal R145.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 43 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 69 McKenzie Straat, St. Lucia Estuary, 3936, KwaZulu-Natal