Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamingo 609

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R520.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 15 Dec 2024 to 13 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 15 Dec 2024 to 13 Jan 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Opknappings vind plaas in 'n eenheid binne die gebou en sal van 08:00 tot 17:00, Maandag tot Vrydag, tot einde Desember 2025 voortduur.

'n Standaard sleutel- en breekskadedeposito is betaalbaar voor of met inklok. Die houbedrag hang af van die lengte van verblyf en die standaard van die woonstel en kan volgens die eienaar/bestuur se diskresie verander word.
Die deposito word voltooi deur 'n veilige skakel met 'n kredietkaart. Dit is bloot 'n houvas op die bedrag en vrygestel binne 14 dae na afhandeling indien geen eise aangemeld is nie. Indien geen kredietkaart vir die deposito beskikbaar is nie, is die deposito via EFT betaalbaar, maar moet dit voor aankoms in ons rekening gedeponeer word. Ons sal dan 'n bankbevestigingsbrief aanvra om die terugbetaling na die gas se rekening terug te verwerk.
Indien nie een van die twee opsies hierbo uitgevoer is nie, moet 'n terugbetaalbare kontant/debietkaartbetaling gemaak word voordat inklok voltooi kan word en daar sal 'n minimum fooi van R150 van toepassing wees vir die verwerking van die terugbetaling terug na jou rekening. Geen kontantterugbetalings sal toegelaat word nie.
Geen sleutels sal sonder bogenoemde oorhandig word nie.
Alle gaste word persoonlik ontmoet om die inklokproses te voltooi, wat per uur vooraf geskeduleer word op 'n eerste-kom-eerste-bedien-basis tussen 14:00 en 18:00. Aangesien veelvuldige eiendomme bestuur word en die span nie op die perseel gebaseer is nie, is dit dalk nie altyd moontlik om spesifieke voorkeurtye te akkommodeer nie; alle pogings sal egter aangewend word om aan gaste se voorkeure te voldoen. Neem asseblief kennis dat vir inklok na 18:00 'n addisionele fooi met aankoms betaalbaar is voordat sleutels oorhandig word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 127
R 1 127 R 846
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 127
R 1 127 R 846
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regent-weg 6, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA607490330e200b1323ac2bbf02a55c1f1db10f7a8be5187bc2f52cba968c693497dfd947c1db778e13c3ad2d7c8774e0a4e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 127 nouVanaf R845 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 6 Regent Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9185815 18.3868487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang