Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamingo Close

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Rudi H
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Bekostigbaar, netjies, goed geleë. Ek sal beslis weer hier aanklop en bly as ek Kaap toe kom. Die eienaar het vooraf vir my die inboek prosedure gestuur - omdat my vlug na Kaapstad so laat in die aand was. Ek het als maklik gekry en als was netjies, skoon en in plek. As jy hou van selfsorg eenhede is dit ideaal - daar is letterlik alles om 'n mens se verblyf, weg van die huis, so veel meer maklik en gerieflik te maak. Hierdie was werklik 'n baie goeie ondervinding by Flamingo Close.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Ons het net by Flamingo Close geslaap en was bedags uit. Die Protea Eenheid waar ons tuisgegaan het, was netjies en aangenaam. Net die trappe was onverwags en dit word nie in die advertensie en fotos aangedui nie. Mense met knieprobleme kan hiermee onkant gevang word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra D
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Puik. Puik waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Otto
Flamingo Close
Thank you, Sandra. Much appreciated. Have a great day. Regards. Otto

Georg R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2022

Baie Goed! Baie skoon en netjiese verblyf, met gemaklike beddens. Ek het my verblyf baie geniet en die eienaar is super vriendelik, ek sal definitief weer daar tuis gaan op 'n volgende sakereis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie mooi skoon en netjies. Geleë naby alles. Veilig. Dit was baie lekker om daar te bly. Sal vir seker weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mokgatla M
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Great place. Beautiful décor and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Stil omgewing. Heerlike stil area maar nogsteeds binne bereik van alles. Sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Baie rustige en ontspannende atmosfeer wat die verblyf aangenaam maak. Hou aan met die goeie diens, ons sal definitief weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Otto
Flamingo Close
Baie dankie Riaan. Waardeer dit. Voorspoed. Groete Otto

Johan C
1 nag
5.0
Jan 2022

Great stay, great location, beautiful accomodation. Wonderful place to stay, great location close to Rosendal park with all the birds. Great decor in room and in the little garden. Recommend this place very strongly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Otto
Flamingo Close
Thank you kindly Johan. I appreciate your great review. Travel safe. Kind regards, Otto.

Melinda M
Kort verblyf
4.6
Jul 2022

Het baie lekker gebly. Omgewing lekker stil en rustig. Verblyf was baie netjies en waarde vir geld om daar te bly. Baie sentraal. Sal weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Otto Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 834
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 834
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-singel 2A, Rosendal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda7395c91fdca2b43d0ae380db347e06e15068eb083445f4025d4994c39901a59136516047b8cfd24282ad6045b4b74e3fab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R834 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 2A Flamingo Close Rosendal 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.866816580723 18.644452448934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang