Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flat on Hunters Green

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Hunters Green 4, Summer Greens, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R450 R383 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Flat on Hunters Green is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Summer Greens, Kaapstad. Die eiendom is 4 km vanaf Century City en 5,6 km vanaf Lagoonstrand in Milnerton.

Hierdie kompakte oopplan-woonstel het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond en 'n konveksieplaat toegerus is.

Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. Die verblyf het hoë mure en is aan gewapende reaksie gekoppel.

Die verblyf is ongeveer 15 km vanaf Kaapstad se middestad en 24,1 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Flat on Hunters Green
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charlene Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hunters Green 4, Summer Greens, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Flat on Hunters Green het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
R450 R383
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
R450 R383
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Hunters Green 4, Summer Greens, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0948611cfa8a045ccb442c4ee6278b7602221175ed6ad48335b2a1db32af1ee3e2452dac14cf4dde482e31df48d8b9b7aeb9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450 nouVanaf R383 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 4 Hunters Green Summer Greens 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 12:00 -33.87921 18.5282899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang