Flip Flop Holidays at the Whale House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Faure-straat 17, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Flip Flop Holidays at the Whale House is 'n privaat selfsorghuis in The Island in Sedgefield. Hierdie vakansiehuis is net 'n paar meter van die Swartvleimeeroewer af, met skilderagtige sonsondergange en 'n vroegoggend-geroep van visarende.
Die ruim dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede, derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Elke bed het luukse, wit perkallinne en bad- en stortgeriewe is in die badkamers beskikbaar. Bad- en kleiner handdoeke word voorsien.
Die moderne kombuis met 'n graniettoonbank is met al die nodige toebehore toegerus om maaltye voor te berei en gaar te maak, sowel as 'n wasmasjien. Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea, kroeg en 'n gastetoilet. Die leefarea lei na 'n binne- en buitebraai-area, 'n vuurput en 'n swembad. Strandhanddoeke word voorsien.
Die rustige atmosfeer van hierdie deel van die Tuinroete bied 'n ontspannende wegbreek, omring deur strande en hele rits aktiwiteite. Die gewilde, plaaslike Wild Oats Market wat op Saterdae plaasvind, is net ook 2,3 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Faure-straat 17, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Flip Flop Holidays at the Whale House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in The Island Sedgefield Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Faure-straat 17, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang