Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

FM Guest Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Randpark-rylaan 49, Randpark Ridge, Randburg, Johannesburg, 2169, Gauteng
  • Vanaf R700 R560 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

FM Guest Lodge bied gerieflike verblyf in 'n rustige en stylvolle toevlugsoord in Randpark Ridge in die noorde van Johannesburg. Die gastehuis spog met 'n kombinasie van bekoorlike sjarme, uitstekende diens en moderne geriewe.

Verblyf word in 11 en suite-gastekamers aangebied. Elke kamer het 'n waaier, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n paneelverwarmer, 'n haardroër en koffie- en teemaakgeriewe.

Daar is ook 'n ontspanningsarea met 'n sitkamer, braai- en piekniekgeriewe, 'n boma, 'n swembad met sonstoele, 'n welige tuin, 'n restaurant op die perseel en veilige parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Restaurant op die perseel

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

FM Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Randpark-rylaan 49, Randpark Ridge, Randburg, Johannesburg, 2169, Gauteng
  • Gaste dink FM Guest Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R 700 R 560
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R 700 R 560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Randpark-rylaan 49, Randpark Ridge, Randburg, Johannesburg, 2169, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92f495ba87e6836177029536b0967fa73c4ec3b869710a310c5c33c8763a69dda895703dfc35bb1d62295b90c05287f828c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R560 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 49 Randpark Drive Randpark Ridge, Randburg 2169 Gauteng 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -26.107589207151 27.958641253967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang