Fonteintjiesberg Cottage
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Waaihoek, Breederivier, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Vanaf R3 250 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Fonteintjiesberg Cottage is net buite Worcester teen die Waaihoekberge. Dit is die ideale ligging vir 'n rustige wegbreek en het 'n pragtige uitsig oor die Breederiviervallei.
Hierdie selfsorgeenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens. Gaste in die tweede en derde slaapkamer deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Daar is 'n oopplan-kombuis, leefarea en 'n eetarea met sitplek vir 8, gemaklike stoele en 'n ingeboude braai. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die glasdeure in die leefarea lei na die stoep met 'n swembad en houtvuurwarmbad.
Gaste het toegang tot bergfiets- en voetslaanroetes. Die verblyf is naby verskeie aktiwiteite en geriewe soos wynplase en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Waaihoek, Breederivier, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Gaste dink Fonteintjiesberg Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Breedekloof Worcester Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Waaihoek, Breederivier, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang