Footprints of Knysna
Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 15 Mrt 2025 tot 15 Jun 2025.
- Kapasiteit: 9 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boekenhoutstraat 21, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
-
Vanaf
R890R712 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Footprints of Knysna bied 'n ontspanne, oop en vriendelike omgewing. Elke kamer het 'n unieke styl en dekor. Daar is 3 eenhede waaruit gaste kan kies.
Elke woonstel het privaat ingange, volledige en suite-badkamers, privaat dekke met braaigeriewe, WiFi, sekere DSTV-kanale en kombuisgeriewe. Die enigste gemeenskaplike areas is die tuin en swembad area.
Footprints of Knysna is weg van die N2-hoofweg, maar is net vyf minute se ry vanaf Knysna se bedrywige dorp, 'n lewendige waterfront, Thesen-hawedorp en 'n rustige Leisure Isle geleë. 'n Eklektiese mengsel van winkels, restaurante, galerye en doendinge wag op die nuuskierige reisiger.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Kathryn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Boekenhoutstraat 21, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Footprints of Knysna het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Upper Old Place Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boekenhoutstraat 21, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang