Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fordoun Hotel and Spa

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Usha H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Thoroughly enjoyed every moment! Incredible. From the minute you step in, you are treated like royalty. Every staff member is friendly, helpful and knowledgeable. Beautiful rooms, stunning gardens, yummy breakfast. Can't wait to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitsonderlike diens en kos. Baie goeie restaurant. Ons het vir 3 dae baie lekker daar gebly. Daar is na al ons behoeftes omgesien. Pragtige kamers met uitsig oor die berge. Die spa is ook besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Juweel in die hart van die pragtige Midlands. Fordoun is 'n juweel in die Midlands. Ons het alreeds die derde keer daar gekuier en die hotel kon sy hoë standaarde bewaar. Baie vriendelike diens, goeie restaurant en baie mooi Spa.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lauren D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Never fails to impress. We have stayed here on a number of occasions and have always loved it. The hounds are beautiful, the rooms large and well appointed, the food fabulous and the staff warm and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Wonderfully relaxing stay in a beautiful part of KwaZulu Natal. Exquisite surroundings, delicious food, friendly service and lots to do. Definitely a place worth visiting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Ons het ons verblyf baie geniet. Pragtige plek in 'n baie mooi omgewing wat uitstekende diens, kos en waarde vir geld gee. Het ons verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2020

Rustige verblyf in Natal midlands. Ruim kamer. Lekker kos. Idilliese omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richard
Fordoun Hotel and Spa
Dear Yvette, On behalf of the Fordoun team, we thank you for visiting and for sharing your Fordoun experience. We greatly appreciate your kind words and we look forward to welcoming you back in the near future. Warm Fordoun regards, Richard Bates - MD

Audrey R
1 nag
5.0
Okt 2019

My sister and I enjoyed everything from the room to the spa to the food. The weather was cold, but we were very comfortable with adequate bedding, hot water bottles and underfloor heating and heated towel rails. The food was excellent too, as well as the service generally.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richard
Fordoun Hotel and Spa
Dear Audrey, On behalf of the Fordoun team, we thank you for visiting and for sharing your Fordoun experience. We greatly appreciate your kind words and we look forward to welcoming you back in the near future. Warm Fordoun regards, Richard Bates - MD

Sunel V
1 nag
5.0
Mei 2019

Verskriklike mooi opset, netjies, baie skoon en modern met asemrowende uitsigte! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richard
Fordoun Hotel and Spa
Beste Sunel Namens die Fordoun Hotel en Spa span, ons waardeer jou besoek en terugvoer. Groete Richard Bates - MD

Festha E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Al my verwagtinge is oortref! Uitstekend! Ons is aangenaam verras. Ons het in 'n chalet gebly. Baie skoon en netjies. Daar was egter nie 'n aircon in ons chalet nie en dit was bo gemiddeld warm weer tydens ons verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richard
Fordoun Hotel and Spa
Beste Festha Namens die Fordoun Hotel en Spa span, ons waardeer jou besoek en terugvoer. Groete Richard Bates - MD

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103, Fordoun Hotel en Spa, Nottingham-weg, 3280, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2ZDM0Mzc2LTY2YWEtNDg1Mi05ZWNlLWVmYTgyMjRjMDJmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 080 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 R103 Fordoun Hotel and Spa 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.3287229 30.0316614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang