Forest Lodge
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spitzkop-plaas, Howick, 3270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Forest Lodge is op die Spitzkop-plaas in Howick in die KwaZulu-Natalse Middellande. Howick is bekend vir verskeie watervalle en is die ideale bestemming vir 'n rustige wegbreek.
Hierdie lodge beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Handdoeke, linne, seep en sjampoe word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, suiker, melk, kookolie en speserye toegerus. Hout, houtskool en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n oerwoudgimnasium, trampolien-area en natuurlike poele en kan aktiwiteite soos bergfietsry, stap, draf en voetslaan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kerry Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 12
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Spitzkop-plaas, Howick, 3270, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spitzkop-plaas, Howick, 3270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang