Forest Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pelicanstraat 15, St.Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Forest Lodge is 'n nuwe, luukse lodge in 'n natuurlike woud in St. Lucia, iSimangaliso-wêrelderfenisgebied. Die argitektoniese eienskappe is deur die hele gebou sigbaar en Forest Lodge het 'n moderne en kontemporêre boustyl. Die ontwerp van die lodge is van só aard dat dit luuksheid en gerief aan kliënte bied.
Forest Lodge spog met 17 en suite-kamers wat elk die luukse geriewe van 'n 4-ster-instansie bevat. Ons het ook gesinseenhede met 2 slaapkamers, 'n privaat sitarea en kombuis wat ideaal is vir gesinne. Al die kamers het of dubbelbeddens of 2 enkelbeddens en is toegerus met 'n yskassie en gratis tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is oral in die lodge beskikbaar.
Ontbyt word in die formele eetarea bedien en aandete is op versoek beskikbaar. Ontbyt is by alle eenhede behalwe die Forest Facing Family Room. Forest Lodge het 'n sondek vir kliënte wat buite die woud in die son wil bak. Ons hou ons kulturele aand ook hier waar ons gratis Zoeloe-klasse, Zoeloe-danse, Zoeloe-bierproe en ook braai's aanbied.
Die eienaars by Forest Lodge het 'n safari-besigheid wat safari-toere in 'n oopvoertuig aanbied in Hluhluwe en Umfolozi Park sowel as die iSimangaliso Wërelderfenispark.
Welkom by 'n onvergeetlike vakansiebestemming met 'n rykdom van mariene en wild.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Skuifie-projektor
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Juliet Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Pelicanstraat 15, St.Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Forest Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pelicanstraat 15, St.Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang