+14
Selfsorg in Knysna

Forest Moon

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Rheenendal Road, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Forest Moon is 'n klein romantiese kothuis wat selfsorgverblyf in Knysna, Wes-Kaap, bied. Die dek van hierdie klein kothuis is in die boomtoppe weggesteek met 'n pragtige uitsig deur die takke.

Die kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 kamer en 'n badkamer. Die kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n kombuistoonbank. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en buitebad.

Die oopplan-kombuisie is deel van die kamer en is toegerus met 'n yskassie, stoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as eetgerei en breekware.

Die buite-area het gemaklike stoele, perfek vir oggendkoffie. Daar is 'n hangmat en 'n heerlike pantoffelbad op die dek.

'n Kort stappie deur die woud lei na 'n sprankelende skoon swembad wat deur 21 ander hutte gedeel word.

Daar is 'n staproete deur pragtige fynbos en woud.

Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Rheenendal Road, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Rheenendal Road, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c86dc496dec404561950bc638b1a91bb9fd4555aa0da8be61138ad1e7d7f5669ad4f0b99a955dff82fcad03543d490fe51f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) Rheenendal Road Rheenendal 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.986963217466 22.97812404855
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang