Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Forest View Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Templeman-weg 5, Knysna Heights, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Forest View Studio skuil in die hartjie van Knysna en word deur die natuur omring. Dit bied 'n toevlugsoord aan gaste wat 'n wegbreek buite die stad soek.

Die ruim ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n TV. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n kombuisie met 'n eenplaatgasstoof, lugbraaier, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel met 2 stoele langs die Franse deure wat 'n asemrowende uitsig bied.

Die balkon is ideaal vir skemerkelkies terwyl gaste die natuurlike omgewing inneem. Gaste het ook toegang tot 'n braai-area en veilige parkeerplek. Die verblyf is 2,3 km vanaf Featherbed Privaat Natuurreservaat. Die vallei hieronder kan ook vanuit die ateljeewoonstel verken word, wat dit ideaal maak vir stappers en avonturiers. Die vallei lei na 'n beskermde soutspruit wat deel vorm van die groter Knysna-strandmeer, die tuiste van verskeie voëls en die Knysna-seeperdjie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Templeman-weg 5, Knysna Heights, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Templeman-weg 5, Knysna Heights, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ef4f8a91d84c09143bb699bdce22c219df340dd50423ae792f8826797f089c43858eec843dec68dd7078b556131a304eda6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 5 Templeman Road Knysna Heights 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0318294 23.0295881
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang