Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Foreva Wild

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantstraat erf 50, Welgevonden JR124, Dinokeng Wildreservaat, 0407, Gauteng
  • Vanaf R2 080 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Foreva Wild is in die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat in Gauteng geleë. Dis net buite Pretoria en net 75 minute se ry van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg af. Ons bied 'n luukse vakansie-ervaring in die hartjie van die natuur.

Verblyf word aangebied in 4 superieure eenhede wat elk 2 driekwartbeddens of 'n koninggrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort en/of 'n bad het. Elke kamer het 'n patio met oprol-skadunette. Foreva Wild het ook 'n kothuis met 2 skakelkamers wat slaapplek bied vir 4 gaste en 2 kinders onder 9 jaar op versoek. Elkeen van die kothuis se kamers het 2 driekwartbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Al die kamers bied tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, satelliet-TV en WiFi.

Gaste is meer as welkom om by die swembad te ontspan. Geniet 'n skemerkelkie by die boma-vuurput of gaan op jou eie wildrit om die wild en voëllewe te aanskou. Braai- en piekniekmandjies is ook op versoek beskikbaar. Gaste moet hul eie drankies saambring en maaltye word nie voorsien nie. Selfsorggeriewe kan net voorsien word as dit direk versoek word. Daar is 'n aantal goeie restaurante in die omtrek.

Daar is verskeie doendinge op die perseel, soos begeleide boswandelinge en -wildritte met gekwalifiseerde gidse, mikrovliegtuig-safari's, kleiteikenskiet, boogskiet of vierwielmotorfietsry, spa-behandelings en fietsry.

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Retief G
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Ideale verblyf vir 'n groep mense sowel as vir 'n paartjie. Het die verblyf geniet en die personeel is baie vriendelik. Baie dankie vir al...
Sien meer
Mei 2024
Howard N
5.0
Wonderful. Excellent service received.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Leareil B
Saam met lewensmaat
5.0
The venue hits the spot and I will visit again soon. Foreva Wild is a neat and beautiful getaway place in the wild, especially if you w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Anita A
Saam met lewensmaat
5.0
Verblyf was uitstekend mense ook baie behulpsaam. Diens van personeel was uitmuntend en die gasvrou was baie vriendelik. Sy laat jou baie tuis voel.
Jul 2023
Willie V
Saam met lewensmaat
4.8
Die personeel was baie behulpsaam en het seker gemaak dat ons gemaklik is. Foreva Wild is goed geleë binne Denokeng. Die uitsig vanaf die wooneenheid ...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jazz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Fisantstraat erf 50, Welgevonden JR124, Dinokeng Wildreservaat, 0407, Gauteng
  • Gaste dink Foreva Wild het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisantstraat erf 50, Welgevonden JR124, Dinokeng Wildreservaat, 0407, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBmMGUwYjEzLTQ3OGItNDIwNi1iNTA0LTIxM2Y1OGNkYWY1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 080 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 Erf 50 Fisant Road Welgevonden JR124 0407 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.369931573762 28.394422531128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang