Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blyde Canyon, A Forever Resort

  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R532, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Vanaf R556 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Blyde Canyon het pragtige panoramiese uitsigte oor die Blyde River Canyon, die derde grootste canyon in die wêreld. Ons drie- en vierster-oord is slegs 160 kilometer vanaf Nelspruit (Mbombela) en 50 kilometer vanaf Graskop geleë. Blyde Canyon is 'n vooraanstaande keuse vir salige wegbreek, konferensies en troues. Dit is ook die ideale bestemming vir staproetes en skilderagtige uitstappies per motor na bekende Mpumalanga-liggings soos Pelgrimsrus, Bourke's Luck Potholes en God's Window.

Verblyf bestaan uit 'n gastehuis wat oor die kloof uitkyk en klipchalets met slaapplek vir 2 tot 5. Gaste kyk uit oor die manjifieke Drie Rondawels terwyl hulle ontbyt of 'n skemerkelkie op die Restaurant se dek geniet of geniet 'n heerlike buffet-aandete voor 'n kaggel op 'n koue wintersaand in die Kadisi Restaurant. Kom ervaar ons nuwe sigaarsitkamer vir premium sigare, drankies en koffie.

Die konferensiegeriewe is ideaal vir groepe tussen 25 en 400 afgevaardigdes. Alle kamers is toegerus met moderne konferensietoerusting.

Die oord is ook die perfekte troubestemming wat die ideale omgewing bied vir troues – groot of klein.

Kom geniet die besigtiging van die Mac Mac-watervalle, Bourke's Luck Potholes se panoramiese uitsigte vanaf God's Window asook 'n wye reeks spanbou- en ontspanningsaktiwiteite. Maak seker jy maak 'n daguitstappie op die Panorama-roete en geniet die natuurlike prag wat Blyde Canyon, die derde grootste canyon in die wêreld, bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Langalibalele L
Gesin met klein kinders
5.0
Rare experience for a self-catering resort. Beautiful resort, friendly and homey staff and environment. We enjoyed every moment of it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Puleng T
5.0
A serene environment and worth every penny. We had a wonderful time at Blyde Canyon, a Forever Resort. Close to the breathtaking Three ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Chris D
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Lekker gebly, staproetes is absoluut 'n vereiste doending daar, restaurant goeie diens.
Jun 2024
Ndzetelo Success M
4.8
Peaceful, enjoyable, worth the amount. It was quite a peaceful stay with the location being ideal for exploring other sites of interest...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Jan G
Saam met lewensmaat
4.4
Blyde Canyon Forever Resort is 'n juweel in die Panorama. Ons het so lekker gebly. Die oord is 'n juweel en die uitsig was asemrowend. Ons kon lekker ...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Nols Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R532, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Blyde Canyon, A Forever Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 556
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 556
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R532, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA570e2f33d646c00c6c671d65cbe7b5bc16ae6a3ea5d8aabdae3c2feb34de27a5be5d857f017e22a9d8d970f237ee6a26372a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R556 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 R532 Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -24.58028043031 30.772490501404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang