Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fork West Apartment - Top Floor Unit 6

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Esther N
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Skoon, modern en vars. Heerlike matrasse en ruim verblyf! Baie dankie vir ons nr 99 bespreking se aanvaarding. Jy het uit jou pad gegaan om van die plaas te ry om vir ons te kom regmaak en oopsluit. Ons waardeer dit baie! Dit het ons blomme-kyk naweek moontlik gemaak, want ons kon oorslaapplek kry! En Elandsbaai ontdek! Ons kom graag terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdel D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Perfek vir 'n naweek wegbreek. 'n Heerlike woonstel vir 'n naweek wegbreek. Skoon, netjies, met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Gerieflike en aangename ervaring. Uitstekende verblyf. Vriendelike ontvangs en aanwysings. Die eenheid is ten volle toegerus en het voldoen aan al ons behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Juan O
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Familiewegbreek. Alles was skoon en modern. Rerig meer as wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Netjies en skoon. Baie netjiese, skoon en moderne verblyf. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

June S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Fork West Apartment was a pleasure to stay in. Everything was spotlessly clean with a lovely fresh feel. Tony was a very pleasant, jovial and helpful gentleman to deal with. We would gladly recommend these apartments to anyone looking for accommodation in Elandsbaai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelley H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Superb! What a wonderful escape from the city for a couple of days. I would just like to say a big thank you to Tony for being so helpful, friendly and efficient. We were very impressed with how spotless, well maintained and comfortable the apartment was. The "sea view" however is a slightly ambitious claim but we know now which apartment to book for next time! Many thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2020

Comfortable and relaxing stay in a great apartment. I celebrated my birthday with my family and friends in Elands Bay and stayed over at Fork West. The place was super clean with a touch of luxury that made it extra special. It's really a most comfortable stay with everything we needed and more. The hosts are also very warm and welcoming. It's walking distance from the beach, a small corner shop and a restaurant. I will recommend it to anyone who wants a relaxing time close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Fork West Apartment - Top Floor Unit 6
Dear Vanessa, Thank you for your positive comments, I am so happy to hear that you enjoyed your stay with us. I hope your next stay is just around the corner! Take care. Kind regards, Lesley& Tony

Elmine B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2019

Baie gemaklik, sentraal en aangenaam. Die woostel is nuut en goed toegerus, alhoewel jy nie die gevoel van Weskus hier kry nie. Wel tog aangenaam om daar te bly. No 5 en 6 het gedeeltelik see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henning S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2018

Netjies, skoon, en wel versorg. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 177

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinestraat 4, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGDkO1NTE51blw9IB9dDihWNfEJ61ZFlM33TsJDTZBYjvADLdTX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 29 Duine Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.312082973497 18.34149079266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang