Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fort Buis Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R507, Buisfontein Plaas 367, Erfdeel 14, Hartbeesfontein, 2600, Noordwes
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fort Buis Gastehuis bied bekoorlike verblyf in 'n rustige area in Hartbeesfontein in Noordwes. Die rustige omgewing is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die gastehuis beskik oor 4 kamers, waarvan 2 elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet het. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer is 'n gesinskamer met 2 slaapkamers, een het 'n koningingrootte-bed en die ander een het 2 driekwartbeddens. Gaste in hierdie eenheid deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer het ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Fort Buis het 'n lowerryke grasperk en tuinarea waar gaste piekniek kan hou, ontspan en net die rustige omgewing kan geniet. Daar is ook 'n klimraam vir gesinne wat met kinders reis en 'n dam op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Jacqui V
5.0
Netjies, skoon, vriendelik, rustig. Ja, netjiese plek, skoon, vriendelike ontvangs, rustige omgewing.
May 2024
Pat S
Saam met lewensmaat
5.0
Top klas in alle vorme! Ons het net een aand oorgeslaap en dit was 'n besondere ervaring. Gasvrou, is 'n yster. Alles was perfek, en ons het heerlik g...
Sien meer
May 2024
Rassie B
Besigheidsreis
5.0
Sal weer by julle kom bly. Baie lekker by julle gebly.
May 2024
Betsie C
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is pragtig, goed ingerig, netjies, skoon, vriendelike gasvrou! Ons het baie lekker daar gebly!
Mar 2024
Elsabe B
Saam met lewensmaat
4.8
Die gastehuis het 'n rustige en ontspanne atmosfeer. Ons was tevrede met die aangename diens en verblyf. Die kamer was skoon, netjies en smaakvol inge...
Sien meer
May 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lerina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R507, Buisfontein Plaas 367, Erfdeel 14, Hartbeesfontein, 2600, Noordwes
  • Gaste dink Fort Buis Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordwes
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R507, Buisfontein Plaas 367, Erfdeel 14, Hartbeesfontein, 2600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59e21823adc50cd5f1a24ffd0c8deeea36dfa98bc969b6188bca9432b84e0e17d60065ebe2cde5d77e284009514de3162006?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 R507 Buisfontein Farm 367, Portion 14 2600 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.688663491483 26.52203460914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang