Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fossil Hills Bateleur Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langverwagtenweg, Thornvilla Plaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fossil Hills Bateleur Cottage is op Thornvilla Plaas in die Breedevallei tussen Robertson en McGregor geleë. Hierdie wynplaas vorm deel van McGregor Winery. Druiwe, pruime, appelkose en verskeie groente word elke jaar geoes en daar was selfs fossiele op die plaas gevind wat na 355 miljoen jaar gelede terugdateer.

Dié kothuis beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die leefarea beskik oor 'n eet- en sitarea met 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof met 'n oondjie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Daar is 'n KolKol-houtvuurwarmbad en vuurmaakhout word voorsien. Die area spog met vrugteboorde, olyfboorde en wingerde, asook aktiwiteite soos stap- en voetslaanroetes, bergfietsry, 4x4-roetes, voëlkyk in die Vrolijkheid Natuurreservaat. Die eienaars bied wynwandelings aan en gaste is welkom om navraag te doen vir meer inligting. Gaste kan ook die pottebakkery-ateljee, kunsgalerye en cob-house, of 'n ete by die plaaslike koffiewinkels, restaurante of kroeë geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 69

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Langverwagtenweg, Thornvilla Plaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langverwagtenweg, Thornvilla Plaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd39c41202fab433aa1a12b3e0830a35173aeb5412cffb88b50ee8b05deb56634059d551b07d50d758e480432121ec244495d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) Langverwagten Road Thornvilla Farm 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.919117 19.840584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang