Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fountain Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Sj B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Enjoyed it a lot. Very cozy, enjoyed our stay a lot. Host was friendly, place is clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celloh Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Their place was so amazing. Was so good and everything so perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

'n Vriendelike en aangename plek om te bly. 'n Wonderlike vriendelike ontvangs. Aangenaam. Baie netjies. Veilig. Maklik om in en uit te beweeg. Ons kon op ons eie beweeg sonder om die ander mense te steur. Vir seker waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2024

Great, thank you. This place was a pleasant surprise. Beautiful room and bathroom with all you need, and you can even use the kitchen when needed. The price is very good for what you get. It is in a very safe area, and there is even parking in the garage available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise D
1 nag Besigheidsreis
3.4
Mei 2021

Uiters teleurstellend. Word 'n gastehuis genoem maar dit word nie as een bedryf nie. Fountain Guesthouse is nie 'n gastehuis nie. Dis "selfhelp" kamers in 'n bestaande woonhuis. Gaste word ingeboek by aankoms maar moet van daar af self sien kom klaar. Gaste word ingelig om die sleutels en afstandbeheer in kamer te los wanneer daar uitgeboek word. Die gasvrou word slegs gesien by aankoms en nie weer nie. Gaste word nie afgesien nie. Geen ontbyt. Kan selfhelp met koffie in gemeenskaplike area. Kamer was bedompig by aankoms en geen Wi-Fi wagwoord gegee.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dordrechtstraat 8, Die Heuwel, Emalahleni (Witbank), 1035, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArz9iUhYNgq1UnyM874GEnXS8ZKh2BAm7WN4n6tELub63hM3KSA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 8 Dordrecht Street Die Heuwel 1035 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.865921712975 29.235295393848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang