Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fourways B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ahmed Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 43 resensies vir Fourways B&B
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Melissa L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa L

Lekker rustig.

Die ontvangsdame was baie vriendlik, sy en haar baas was baie gretig om te help. Het dit baie waardeer.

Lenél C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenél C

Wonderlik.

Wonderlike diens! Ons het so lekker gebly en geëet!

William V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William V

Netheid, gerieflik en veilig.

Mooi netjiese akkommodasie. Goeie bed, lugverkoeling en gerieflike stort, veilige parkering, 4 minute van Montecasino. Hekwag (met hom gereel) was op sy pos om dadelik die hek vir ons oop te maak na middernag. Heerlike ontbyt met 'n vriendelike en gasvrye gasvrou. Ons sal weer in die toekoms daar oornag. Ons sal ook aan ons familie en vriende aanbeveel.

Cornel B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel B

Mooi, toegerus en waarde vir geld.

Dit was heerlik om te oornag by die goed toegeruste plekkie. Ontbyt was heerlik. Lekker naby aan Monte Casino.

Nolene B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene B

Heerlike ontbyt!

Netjies en skoon. Ons het baie veilig gevoel.

Chris L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris L

Lekker gebly. Min om oor te kla.

Enigste klagte, ons bed was bietjie "moeg" en beddegoed aan die ou kant.

Stephanie K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stephanie K

Redelik goed gewees.

Die plek was baie netjies en die ligging was baie goed gewees naby aan winkelsentrums en verskeie eetplekke om van te kies. Ek het net ongelukkig 'n lig gehad wat in my kamer ingeskyn het, en dit het my ongelukkig uit die slaap gehou. Ek was in die stad vir 'n kursus, so dit was vir my baie belangrik om te kon slaap. Die lig kon nie afgesit geword het nie, so ek moes toe na 'n ander kamer skuif en vol betaal vir die ander kamer. So basies het ek toe betaal vir 2 kamers, maar ek was desperaat vir 'n goeie nagsrus. Blykbaar het niemand nog daaroor gekla nie, maar dis rerig iets om net na te kyk. Skaf dalk maar net dikker gordyne aan. Die ander kamer was perfek en ek kon toe die res van my verblyf daar goeie slaap inkry.

Markus G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Markus G

Gemaklik en lekker.

Dit was baie lekker gewees.

Richard G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard G

Perfect position to get to our next day meeting.

Room was rather small but as it was for one night only we managed ok. Breakfast was good.

Annamarie G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie G

Excellent, I will stay here again.

Pity that semi-dressed guests are allowed in the dining room. It gives an odd start to the day.

Jolanda R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda R

Baie goed toegerus.

Baie netjies. Veilig. Skoon. Vriendelike diens.

Nadine N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine N

It was an amazing stay.

Very clean and friendly service. Really loved my room, it was value for money.

Cedric D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric D

Dit was baie rustig en veilig om daar te oornag.

Alle geriewe was netjies en kon gebruik word. Die personeel was bedagsaam en baie hulpvaardig.

Chrisna P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna P

Uitstekende ligging, goeie sekuriteit en mooi kamer.

Uitstekende ligging, goeie sekuriteit en mooi kamer met goeie matras en kussings. Die enigste voorstel sal wees vir meer tv kanale, ons het net m-net en SABC kanale gehad. Baie goeie ontbyt, maar sal voorstel dat saar ordentlike sappe by ontbyt bedien word, 100% sappe.

Hilary K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary K

Home away from home.

Goeie waarde vir geld. Elegante en smaakvolle dekor. Vriendelik en behulpsame personeel.

Hendrik S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S

Goeie waarde vir geld.

Baie gerieflik en netjies. Lekker ontbyt ingesluit.

Hazel R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hazel R

Nothing wrong with the venue. I found it to be according to my requirements.

There were a few disturbances in the evening. It could be the neighbouring houses.

Sarah B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah B

Everything was perfect.

I've enjoyed it, I will book again. Breakfast perfect. Improve your juice.

Wikus S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wikus S

Meh, ok.

Bed en kussings was poes hard. Beddegoed (duvet) kort dalk biekie opgradering, maar was ok. Die ontbyt (English breakfast) was baie min / klein. Dis basies ’n Spur Trail Blaser sonder die mushrooms, bacon and chips. Die ontbyt kort ’n upgrade vir seker. Die mense is baie vriendelik en help mens gou-gou. Sou nice wees as mens kon met coffee bedien word as jy inkom vir ontbyt ipv dit self maak. Sou ’n verskil maak vir my. Die koppiekies is so klein ek kannie my vinger in die ding se oor kry nie. Ek kon laat inboek, ek waardeer dit baie. Sit asb. die complementary waterkies in die yskas, dan is dit darem koud as mens inkom. Die goed was basies klaar gekook, maar dit was te warm vir koffie of tee.

Louis P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis P

Was standaard, het goed geslaap danksy die lugversorger. Sal aanbeveel.

Sien sterre.

Suzette M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette M

Die vol ontbyt ingesluit maak die Fourways B&B uitstekende waarde vir geld.

Op sakereis is die Fourways B&B op 'n roete waar dit verkeersvriendelik is met 'n wag by die hek wat na ure toegangbeheer vergemaklik en beveilig. Baie mooi tuin vir ontspanning en 'n heerlike, vol ontbyt wat hierdie besoek absolute waarde vir geld maak. Alhoewel die kamers klein is, bevat dit alles wat nodig is en op versoek is daar selfs 'n mikrogolf vir ons gereël. Daar is ook 'n "vending machine" in die tuin wat handig te pas kom vir daardie laat aand "soet tand" sjokolade bederf.

Marthie S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie S

Baie netjies. Ontbyt heerlik, mense vriendelik.

Baie vriendelik. Rustig.

Rudolph L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph L

Skoon en netjies.

Skoon en netjies, kamers is goed uitgelê.

Jacques G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques G

It was unbelievably delicious.

It was a very pleasant stay. Rooms were neat and tidy. Personnel are friendly and very accommodating. Breakfast consisted of a good variety of choices and was tasteful and well prepared. Value for money and will stay there again when in the area.

Hendrik S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S

Value for money.

Very neat and clean, nice breakfast.

Madelein P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein P

Lekker.

Plek was skoon netjies en het aan al die vereistes voldoen.

Bronwyn E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn E

Fantastiese diens!

Geen klagtes. Uitstekende diens en ontbyt was 'n groot bonus.

Chrisna P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna P

Great location, good breakfast, some maintenance needed.

Nice stay, they have generators during loadshedding. The only negative is the TV channels, it's very limited. Some maintenance also needed in the room. The water pressure is inadequate for showering. Overall a good stay, great security, location and good breakfast.

Leandrie G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leandrie G

Excellent!

Die kos was ongelooflik lekker! Sal beslis weer daar gaan bly as ek Sandton toe gaan! Die kamers is ongelooflik mooi en baie netjies. Die personeel wat daar werk is baie vriendelik!

Johann O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann O

Uitnemend, uitstekend en uitmuntend.

Die ontvangs was uitnemend, die ligging uitstekend en die ontbyt bevredigend. Die kopstuk van die bed was los en het gekletter en geraas deur die nag en het dit aan Mya gerapporteer.

Marius B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Ek het letterlik net daar geslaap. Die parkeerplek was gerieflik en veilig.

As ek moet probeer om negatief te wees sal ek se hulle kan die stort deur reg maak, anders was alles knap.

Jessica T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica T

Nicest place near our work in Lonehill for business accommodation.

Needed to book for 2 colleagues and this place was perfect, up to date and the nicest place I could find close to our work in Lonehill. Would recommend again.

Clement V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clement V

Baie lekker oornagverblyf.

Positiewe: Het een aand by Fourways B&B spandeer en dit was baie lekker. Die kamer was silwerskoon en met aankoms was ons vriendelik ontvang. Ontvangsdame was baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was baie lekker. Plek buite rondom swembad en tuin is baie mooi. Baie rustig en geen geraas nie. Negatiewe: Dame wat by die ontbyt gehelp het was ongeskik en het nie mooi verduidelik hoe die proses werk nie. Ons was deurmekaar en toe ons vra hoe die proses met die ontbyt werk het ons nie mooi terugvoering en hulp ontvang nie. In geheel sal ek definitief Fourways B&B voorstel vir 'n aand of meer se verblyf.

Andrew V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew V

Pleasant stay

The room was awesome, but the breakfast set-up not so much.

Breganza J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Breganza J

Puik verblyf.

Vandat ons aangekom het totdat ons gery het het ons gevoel soos VIP's. Ons is gehelp met tasse aandra, die kamer was netjies en skoon. Ons ontbyt was heerlik en die diens van alle personeel was puik. Ons sal definitief Fourways B&B weer besoek en aanbeveel. Die ideale oorslaapplek naby Monte Casino!

Ruben V - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben V

Friendly staff, beautiful B&B.

The B&B was very quiet when we were staying there. We had to extend our stay a couple of times which was no problem at all and was easily accommodated for. Very clean, safe and well looked after B&B and friendly staff.

Japie E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie E

Excellent.

The personnel was very friendly and professional. The welcoming was mint. The rooms explicate. We will stay there for sure in the future. Thank you Ahmed and staff of Fourways B&B.

Amanda F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda F

Puik diens!

Indien my man weer in die Sunninghill-hospitaal opgeneem word, sal ek weer by hulle gaan oorslaap.

Bernie E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernie E

Value for money, central everything you need for an overnight stay.

For peace and tranquility it is the place to stay! Will definitely return!

Annetjie N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annetjie N

Baie lekker.

Dit is 'n baie mooi plek en waarde vir geld.

Janet D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Janet D

Niks om oor huis toe te skryf nie.

Ek was ietwat teleurgesteld. Kamer was klein en plein en dit was duidelik dat niemand die kamer vooraf deurgegaan het nie. Toe ek inboek, was die vloer onder water van die yskas en klein goedjies soos of die bedlampie werk, is nie nagegaan nie. Bed was ongemaklik en die los bedraam het gepla. Verder het ek ook gesukkel om iemand te kry om die water van die yskas te kom op mop, en toe ek ry was daar niemand om die sleutel voor te gee nie. Ontvangs blyk net te verskyn en verdwyn.

Dipuo M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dipuo M

It was a good, cool, place.

It was great and it's a secured place. I would definitely use it again when I drive to Joburg.

John T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John T

Was 100% vir ons behoefte.

100% in ons behoefte voldoen, wou bekostigbaar lekker slaap naby die Casino. Bonus was die ontbyt. Baie dankie.

Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quailstraat 4, Magaliessig, Sandton, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA772c63b8a9403fca2db9029d263b472805cdf632408f643dac82ef1f4d05fd0dbde312a8ab5e1608969098709054988db38f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 4 Quail Street Magaliessig 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.027575 28.021957
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang